Wildfotografie

Wildfotografie is die afneem van wilde dierespesies in 'n bepaalde gebied met behulp van 'n kamera.

Die opnames word gemaak tydens natuurlike handelings, soos vlug, jag, paargedrag of weiding. Wildfotografie is 'n onderdeel van natuurfotografie.

Wildfotografie
'n Cheetah gefotografeer

Vorm en uitvoering

Wildfotografie word geag om een van die moeiliker vorme van fotografie te wees. Die rede hiervoor is dat daar nie slegs kennis benodig word van die fotografiese tegniek om 'n dier onder bepaalde omstandighede op natuurlike wyse vas te lê nie, maar ook omdat daar kennis moet bestaan van die biotoop waarin die dier voorkom. Insig in die verskillende veg- en vlugreaksies word benodig om te bepaal wanneer 'n dier by benadering deur 'n mens bedreig sal word en op die vlug sal slaan. 'n Wildfotograaf werk ook gewoonlik van 'n voldoende afstand af deur met behulp van tegniese middels, soos 'n telefotolens, wel die natuurlike gedrag te kan vasvang. Daar word soms ook gebruik gemaak van kamoeflering of skuilplekke.

Etiese kwessies

'n Punt van bespreking oor dié onderwerp is die nastreef van natuurgetrouheid, sonder manipulasie van die diere om gewenste reaksies op te wek. Die verstoring van die biotoop en gevolglike skade aan die fauna of flora en hulle onderskeie habitat moet te alle tye voorkom word.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.


Wildfotografie  Fotografie

Beeldsensor • Beligting • Daguerreotipe • Digitale kamera • Donkerkamer • EF-lenspassing • Enkellensreflekskamera • F-nommer • Film • Filmspoed • Fokus • Fokusafstand • Intreepupil • Kamera • Lensopening • Lensopeningprioriteit • Pentaprisma • Professionele videokamera • Reël van derdes • RGB-kleurmodel • Sluiterprioriteit • Sluiterspoed • Telefotolens • Veelvoudige beligting • Velddiepte • Wyehoeklens

Geomerking • Groepering • Holografie • Natuurfotografie • Selfie • Snelreeksfotografie • Wildfotografie

35 mm ekwivalente fokuslengte • CMYK-kleurmodel • Kleurtemperatuur • Rooi-oogeffek • Swart-en-wit • Zoemlens

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

DiereFotografieKameraNatuurfotografie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ReddingskakeWoordeboek van die Afrikaanse TaalMiddelmisbruikSigaretSuid-Afrikaanse randTaylor SwiftHemelBesemNetbalVeeartsTweede VryheidsoorlogOnomatopeeElektriese geleierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van Kaapstad se voorstedeAkroniemRugby, WarwickshireGroot DepressieTussenwerpselNasionale VrouedagElandréSkoenlapperWieg van die MensdomHoofstadAppendiksEnsiklopedieAfrikaansMeervoudPinksterDieregeluideBraaiMadison IvyLandbouTafelbergMoedersdagMagda van BiljonLionel MessiGeografie van Suid-AfrikaFisioterapieFilosofieLys van Afrikaanse skrywersBipolêre gemoedsteuringPerdebyeSekondêre sektor van die ekonomieReënvalbepalingRatelTrevor ManuelTekstielKindersiektesOrkney Snork NieBelvidere Holy Trinity-kerkLandbou in Suid-AfrikaVlekvrye staalJan van HunksAborsieBeenbreuke en ontwrigtingsWêreld- Ekonomiese ForumJak de PriesterKoolhidraatRonelda KamferValentynsdagCheslin KolbeNazi-DuitslandJakkalsPrimêre sektor van die ekonomieErfenisRassisme in AfrikaBeeldspraakManie JacksonAppel (sanger)Koue OorlogNasionalismeAnette EngelbrechtSkaakAfrikaanse Protestantse KerkEkonomie van Suid-Afrika🡆 More