kandidaatartikels Vir Voorblad

'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel.

Jongste opmerking: 9 maande gelede deur Aliwal2012 in onderwerp ondersteun nuwe nominasies

Argivering van nominasies

Ek wag met die argivering van die nominasies tot nader aan die week waarin die artikel op die voorblad sal verskyn. Dis moontlik dat iemand in die weke tussenin nog kommentaar wil lewer, ens. Sodra die nominasie geargiveer word, word die status van die artikel dan ook gewysig van voorbladkandidaat na voorbladartikel en word Wiki: Voorbladartikel opgedateer. Anrie (kontak) 10:29, 16 Januarie 2009 (UTC)

Herhaling van artikels

Oor die algemeen gebruik ek elke derde week 'n "goue oue", maar op die oomblik is die aanbod van nuwe artikels aan die min kant. In plaas daarvan om 'n minder goeie artikel in aller haas as voorbladartikel te kies, gebruik ek dus liewer nog twee oues, sodat daar nog twee weke is waarin Skaak en Geskiedenis van Afrikaans gepoets kan word. Anrie (kontak) 09:43, 9 September 2009 (UTC)

Rugby en krieket

Die 11de rugby/krieket-artikel in 20 weke – ek hoop dit is sommer die laaste een ook. ~ Burgert (kontak) 21:27, 4 Februarie 2020 (UTC)

ondersteun nuwe nominasies

Hallo mede-wikipediane, sal julle so gaaf wees om gou-gou nuwe nominasies hier en ook op Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad/2023, te ondersteun, veral SpesBona se sportspanne. Ek wil hulle graag "aanmaak" vir die komende weke. Dankie, --kandidaatartikels Vir Voorblad  Aliwal2012 13:52, 6 Julie 2023 (UTC)

Terug na die projekblad "Kandidaatartikels vir voorblad".

Tags:

kandidaatartikels Vir Voorblad Argivering van nominasieskandidaatartikels Vir Voorblad Herhaling van artikelskandidaatartikels Vir Voorblad Rugby en krieketkandidaatartikels Vir Voorblad ondersteun nuwe nominasieskandidaatartikels Vir Voorbladen:Wikipedia:Village pump (technical)/Archive 205

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byvoeglike naamwoordVersamelnaamVryheidsdagEngelsIndustriële RevolusieRobbeneilandSeksueel oordraagbare infeksieSoogdierSokkerWinterAkroniemKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWolmaransstadDie CampbellsDie Stem van Suid-AfrikaLimpopoNiersteenOmgewingsbeheerLondenMutasieRichard GaddKweekhuiseffekGewone luislangAfrikaansPaarl GimnasiumNierversakingSenuweestelselSoortnaamSerebrospinale vogPrimêre sektor van die ekonomieSwartbewussynsbewegingDansNasionale VrouemonumentJeugdagFiela se kindMenseregteLys van Afrikaanse skrywersKriekGesondheidLeeudoringstadKewerDemokratiese AlliansieKorrupsieMikroskoopMaagErica BoyerNieuwoudtvilleKaliumBruin huisslangAnale kankerSwart nasionalismeNul is nie niks nieSkarlakenkoorsApokriewe boekeAngssteuringC++SirkelKaartRacheltjie de BeerGesagCleopatra VIIKlavierOnomatopeeKoos KombuisProvinsies van Suid-AfrikaNarsismeMasturbasieRuan JoshMartin Luther King jr.KolitisKankerIllse RoosNelson MandelaGriep🡆 More