Ad Hominem

Ad hominem is 'n Latynse uitdrukking wat beteken op die man.

In 'n debat noem mens 'n argument ad hominem as dit betrekking het op 'n persoon wat 'n stelling maak, en nie op die stelling self nie. Reputasie, beweringe en hoorsê word dus ingespan om 'n argument te wen. Daar moet teen sulke stellings gewaak word omdat dit onbehoorlik en onregverdig is en dikwels vir propaganda ingespan word.

Die ad-hominem-redenering het die volgende vorm:

  1. A maak bewering 'X'.
  2. B sê daar is iets met A verkeerd.
  3. Dus, bewering 'X' moet onwaar wees.

Voorbeeld:

  • Jannie sê iets, waarna Piet sê dat Jannie al vantevore gejok het en daarmee impliseer dat wat Jannie nou sê ook 'n leuen is.

Kyk ook

Bronne

  • Bowell, Tracy; Kemp, Gary (2010). Critical Thinking: A Concise Guide. Abingdon, Oxon: Routledge. ISBN 978-0-415-47183-1.
  • Copi, Irving M. (1986). Informal Logic. Macmillan. ISBN 978-0-02-324940-2.
  • Hansen, Hans (2019). "Fallacies". The Stanford Encyclopedia of Philosophy.  

Tags:

Latyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan-Willem BreureBosvarkNarsismeTsoenamiMagda van BiljonProvinsies van Suid-AfrikaKoppeltekenWeer (meteorologie)DermpoliepNasiebouByAfrikaanse TaalmonumentErfenisNazi-DuitslandPastoorPrimêre sektor van die ekonomieAssonansieWayde van NiekerkModeontwerpSwitserlandCristiano RonaldoBreinAnilingusAlice MunroKankerBurgerregteCarles PuigdemontNasionale VrouedagBernice WestVarkgriepPlastiekJana CilliersLys van konings van IsraelSharpeville-slagtingSigaretBlaarMaagWiskundige terminologieMaanKernkragElzette MaarschalkTelefoonDesmond TutuMalariaMetafoorJanie du PlessisSirkusSonDroomMusiekteaterHannes van WykSywurmKameelperdJakobBlourokkeCovid-19-pandemieMusieksimboleVersamelnaamEmosieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lika BerningCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGautengToestand van materieDoopBaarmoederVigsStaalRobert SobukweAndré JacobsBeurtkragRicus NelOmgewingskwessies in Suider-Afrika🡆 More