kandidaatartikels Vir Voorblad

Kandidaatartikels vir voorblad: Help vorm die beste van Wikipedia

Hier besluit ons watter artikels op die voorblad van die Afrikaanse Wikipedia gaan verskyn. 'n Voorbladartikel moet die beste werk op Wikipedia ten toon stel.

Om 'n artikel te nomineer kan dit gewoon bygevoeg word aan die onderkant van hierdie bladsy. Lees asseblief eers die Riglyne vir nominasie voor u 'n artikel nomineer. U kan beïnvloed wat op die voorblad verskyn deur 'n artikel te ondersteun of deur beswaar aan te teken. Persone wat 'n artikel voorstel moet ook bereid wees om te help om besware aan te spreek. As daar geen noemenswaardige besware is nie kan 'n artikel moontlik 'n voorbladartikel word. Die beleid is tans om enige genomineerde bladsy waarvoor daar na 'n maand geen geldige beswaar is nie en wat aan die vereistes voldoen as 'n moontlike voorbladartikel te beskou.

'n Artikel word vir 'n week lank op die voorblad vertoon, vanaf Maandag tot die daaropvolgende Sondag.

Ou suksesvolle nominasies word na die betrokke argief verskuif. 'n Lys van voorbladartikels wat al in hierdie jaar gebruik is, is by Wiki: Voorbladartikels 2024 te kry. Daar is ook 'n inleiding tot die voorbladartikelprojek by Wiki: Voorbladartikel. Onsuksesvolle nominasies kan besigtig word by Wiki: Onsuksesvolle voorbladnominasies/2024.

kandidaatartikels Vir Voorblad Opkomende weke

Volgende week

kandidaatartikels Vir Voorblad Voorbladartikel nie bepaal nie...
'n Geskikte artikel is nog nie vir week 18 gekies nie. Help gerus om te verseker dat 'n artikel gekies word deur aan die nominasieproses hieronder deel te neem.

Die week daarop

kandidaatartikels Vir Voorblad Voorbladartikel nie bepaal nie...
'n Geskikte artikel is nog nie vir week 19 gekies nie. Help gerus om te verseker dat 'n artikel gekies word deur aan die nominasieproses hieronder deel te neem.
kandidaatartikels Vir Voorblad
Argief
2005 2006 2007
2008 2009 2010
2011 2012 2013
2014 2015 2016
2017 2018 2019
2020 2021 2022
2023 2024
Hoe word 'n argief aangelê?

Hier kan u gerus voorstelle maak vir moontlike voorbladartikels, of ondersteuning of beswaar lewer oor huidige nominasies. Dit is behulpsaam om u nominasies, besware en ondersteuning van kommentaar te voorsien wat betrekking op die artikel se inhoud het. Indien u gekant is teen 'n artikel se nominasie kan dit help om te sê waarom, so kan probleme aangespreek word en u mag u teenkanting na ondersteuning verander. So ook kan redes vir 'n nominasie ander gebruikers help om die goeie punte van 'n artikel raak te sien.

U is welkom om die volgende sjablone te gebruik:

    Wenk
    Om die vervoerband vir 2024 te besigtig, klik hier.

Nuwe voorstelle

Nineve

Sperdatum:
7 April 2024

Ptolemeus

Sperdatum:
28 April 2024

Arnold Schoenberg

Sperdatum:
3 Mei 2024

D.J. Opperman

Sperdatum:
3 Mei 2024
  • kandidaatartikels Vir Voorblad  Ondersteun – goeie kwaliteit teks en sintaks, 76 598 grepe groot, en hy is een van ons grootstes. Groete. Johannescharlesventer 01:26, 3 April 2024‎
    kandidaatartikels Vir Voorblad  Kommentaar – Is daar enige manier waarop Bloemfontein weer vir 2024 benoem kan word as voorbladartikel? Dit sal Rooiratel en andere (ek sal ook help met uitbreidings/vertaling vanaf die Engelse WP) wat kans sien, die kans gee om die artikel uit te brei en te verbeter tot 'n meer aanvaarbare aantal grepe. Johannescharlesventer 01:39, 3 April 2024‎

Titaan (maan)

Sperdatum:
4 Mei 2024

Terracottaleër

Sperdatum:
17 Mei 2024

Chileense nasionale rugbyspan

Sperdatum:
17 Mei 2024

Ugandese nasionale krieketspan

Sperdatum:
17 Mei 2024

Tags:

kandidaatartikels Vir Voorblad Nuwe voorstellekandidaatartikels Vir Voorblad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TekstielWeer (meteorologie)Periodieke tabelSoortnaamSelfmoordNedersettingNic de JagerSowjetunieEkonomiese sektorNederduitsch Hervormde KerkSeekoeiBurgerregteKanadaGeelsugSharpeville-slagtingDolfynSuid-EuropaSelfstandige naamwoordAppelKrokodilBreingewasSoogdierEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTsoenamiAkademiaMcDonald'sByZoeloesIronieIndiëRumatiekLugbesoedelingTolla van der MerweFiela se kindSkaapLyfstraf in skoleBrongitisSlangE-posBloemfonteinVleilandRymKaapstadWaterstofAluminiumSosiale mediaWoordsoortNasionalismeJavaScriptNamibiëMonopolyKlein-KarooPinksterAardbewingTennisRassisme in AfrikaNasionale VrouedagVaste stofGeskiedenis van erotiese afbeeldingsSpringbokHindoeïsmeAfrikanersOogproblemeShakaSekondêre sektor van die ekonomieKuberkrakerBloukraanvoëlFranse RewolusieMiddelmisbruikByvoeglike naamwoordBrandmondsindroomKoue OorlogPenisSpierCorioliskrag🡆 More