Anrie

Welkom op my gebruikersblad

Aangesluit op 13 Februarie 2007
Tuis   Bydraes   Taaklys   Nuttig   Kontak

Anrie


af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.


en-4 This user speaks English at a near-native level.
nl-3 Deze gebruiker spreekt uitstekend Nederlands.
de-2 Dieser Benutzer hat fortgeschrittene Deutschkenntnisse.
it-1 Questo utente può contribuire con un italiano di livello semplice.


Anrie Hierdie gebruiker is 'n boekwurm.
Anrie Hierdie gebruiker is 'n Christen.
Anrie Hierdie gebruiker speel klavier.
Anrie Hierdie gebruiker is 'n wikifeetjie.
Firefox Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox.
Anrie Hierdie gebruiker woon in die land van kaas en klompe.
Anrie

Anrie
Hierdie gebruiker vertaal artikels van Engels in Afrikaans.

Ek is 'n Wikipedia-bydraer wat in Nederland woonagtig is. Ek skryf artikels, proeflees ander bydraers s'n en hou die administratiewe wiele aan die rol. Om my in my administratiewe take by te staan is ek as 'n burokraat aangestel.

Soos dit 'n taaldosent betaam, verbeel ek my soms dat ek iets weet oor taalkunde, maar gelukkig besit ek oor die nodige bronmateriaal om enige bewerings te kan staaf. Tydens my verblyf in Nederland het ek ook 'n nie-al-te-klein Afrikaanse bronversameling opgebou, van ou fiksie en nie-fiksie tot die nuutste naslaanwerke. Nou kort ek nog net tyd om alles hier en by Wikisource by te werk.

Ek skryf oor byna almal en alles, solank dit maar ensiklopedies is - ek het min geduld vir nietige onderwerpe wat hulself probeer bevorder deur inskrywings hier te skep. Ek probeer dus eerder om op kernartikels soos Tweede Wêreldoorlog en William Shakespeare te konsentreer: ek glo dat hierdie onderwerpe die fondament van 'n goeie ensiklopedie vorm. Verder geniet ek dit om artikels te skep oor die vreemde dog wonderlike dinge wat op ons planeet voorkom, soos seelikkewane en die Welwitschia mirabilis. Ook (Suid-)Afrikaanse onderwerpe lê my na aan die hart en ek hoop om in die toekoms (2011), wanneer ek meer tyd sal hê meer hieroor by te dra.

Opstelle

  1. Die nadeel van 'n "Billike gebruik"-beleid
  2. 'n Kontrolelys van veranderlikes wat die effektiwiteit van artikels bepaal


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RivierNamibwoestynDawidGlasBraaiVryheidsmanifesGautengGeletterdheidStollingsgesteenteGeskiedenis van kindermishandelingGrondbesoedelingGreen PornoAtoomD.J. OppermanVulvaIdioomLika Berning633Joodse kalenderPlae van EgipteGroot DepressieWelwillendheidsdagNeurenberg-verhoreIsraelBelastingWitrenosterEjakulasieIndustriële RevolusieBySirkusMadison IvySkoenlapperArmoedeTsoenamiLabia (geslagsdele)PseudowetenskapSpelerposisies in rugbySteenkoolRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameStaalNierKrugerwildtuinGalileo GalileiJSETwaalf Stamme van IsraelHulpwerkwoordFinale OplossingAfleiding (taalkunde)Covid-19-pandemieDuitslandGroepsdrukGrootste rampe in Suid-AfrikaJodeOlimpiese SomerspeleSuiwelprodukPersoonlikheidPiesangFacebookHoopKolorektale kankerTrigeminale neuralgieWillie JoubertIoonMilitêre diensplig in Suid-AfrikaDesmond TutuBateKontinentBloeddrukSoogdierSosiale mediaRefentse MorakeSwedeHaasKonjunktivitis🡆 More