kernartikels

Die volgende lys artikels poog om 'n voorbeeld te gee van kernartikels wat by enige Wikipedia of ander wêreldensiklopedie ingesluit behoort te word.

Die lys is nie gesaghebbend nie, maar verskaf bloot 'n basis vir gebruikers wat idees soek vir hulle volgende artikel, hetsy dit 'n nuutskepping of 'n vertaling is. Die lys is 'n selektiewe samesmelting van en:Wikipedia:Vital articles, en:Wikipedia:1,000 core topics en m:List of articles every Wikipedia should have.

Die hoofskakels sal u na die Afrikaanse artikel lei, of na 'n bladsy waar 'n nuwe artikel oor dié onderwerp begin kan word. Reeds-bestaande Afrikaanse artikels kan altyd uitgebrei word tot 'n voorbladartikel. Onderaan sal u skakels vind na reeds-bestaande Duits-, Engels-, Frans- en Nederlandstalige artikels, indien dié beskikbaar is. Artikels wat voorbladstatus geniet het word uitgewys met 'n kernartikels, terwyl artikels wat herken word as "goeie artikels" of "leeswaardige artikels" by die Duitse, Engelse en Franse Wikipedia, onderskeidelik, uitgewys word met 'n kernartikels. Let wel dat die byvoeging van 'n anderstalige artikel hier nié die kwaliteit van die artikel waarborg nie.

Diskresie is gebruik in die opstelling van hierdie lys. Indien u nie saamstem met 'n toevoeging hier nie, of voel dat hier iets kort, is u welkom om u mening op die Besprekingsblad te lug.

Mense

Akteurs, aktrises en vermaaklikheidskunstenaars

Argitekte

Atlete en sportfigure

Filosowe en sosioloë

Komponiste en musikante

Kunstenaars

Leiers, politici en monarge

  • Frederik II van die Heilige Romeinse Ryk

Ontdekkingsreisigers en verkenners

Regisseurs en draaiboekskrywers

Religieuse figure

Rewolusionêre en aktiviste

Skrywers en digters

Wetenskaplikes, wiskundiges en uitvinders

Aardrykskunde

Berge, valleie en woestyne

Kontinente en gebiede

Lande

Daar behoort uiteindelik artikels oor elk van die lande by Lys van lande te wees. Vir kleiner Wikipedias is die volgende hoë-prioriteit:

Stede

Waterliggame

Filosofie en geloof

    Filosofie

    Geloof en godsdiens

Geskiedenis

Steentydperk

Bronstydperk

Ystertydperk

Middeleeue

Vroeë moderne geskiedenis

Moderne geskiedenis

Die Kunste

    Letterkunde
  • Folk
  • Harp

  • Ruk-en-rol

Wetenskap

Aardwetenskappe

Biologie

    • Erflikheid

Anatomie

  • Nael

  • Uitskeidingstelsel

Organismes

Spesifieke organismes

Gesondheid en geneeskunde

  • Aneurisme
  • Asemhalingsversaking
  • Brandwond
  • Breinskade

  • Fisieke oefening
  • Fisieke trauma
  • Geboortebeperking
  • Hartverlamming

  • Poliomyelitis
  • Skok

Chemie / Skeikunde

Chemiese elemente

Fisika

Sterrekunde

Tags:

kernartikels Mensekernartikels Aardrykskundekernartikels Filosofie en geloofkernartikels Geskiedeniskernartikels Die Kunstekernartikels Wetenskapkernartikelsen:Wikipedia:1,000 core topicsen:Wikipedia:Vital articlesm:List of articles every Wikipedia should have

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeGeweldWiskundeReg tot ‘n gesonde omgewingTropiese sikloonAborsie in Suid-AfrikaHeuningHoofstadMusieksimboleDokterPapegaaieSiya KolisiLys van Suider-Afrikaanse soogdiereCarles PuigdemontHaasKangaroeTrigeminale neuralgieArthur GrumiauxSelfmoordWetenskaplike klassifikasieNeurenberg-verhoreJacques LootsAfvalbestuurLys van politieke partye in Suid-AfrikaYsterWaterstofDemi Lee MooreOopbroninhoudRieldansAsiëRoofvoëlHoenderLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSimboolNatuurlike hulpbronVleilandLys van Suid-Afrikaanse skrywersAardbewingKlein-KarooSamespanningViëtnamoorlogVolhoubaarheidGoogleFrederik Willem de KlerkSwartbewussynsbewegingRonelda KamferEnsiklopedieJeugdagBynierMaroela MediaFamilie (verwantskap)Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKolitisGrondwet van Suid-AfrikaMetafoorLimpopo (rivier)WikiAngssteuringGedigAluminiumSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse randNaaldekoker7de LaanGevolge van aardverwarming op oseaneKaliumAfleiding (taalkunde)Onderwerp (taalkunde)Jan van TonderMaagsweerTradisionele Afrika-medisyneAspoestertjieSendelingposisieKletsrymAsemhalingJakkals🡆 More