Vlag Van Sierra Leone

Die nasionale vlag van Sierra Leone is op 27 April 1961 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur met ewe wye bane in (van bo na onder) groen, wit en blou.

Vlag van Sierra Leone
Vlag van Sierra Leone
Vlag van Sierra Leone
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 27 April 1961
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in groen, wit en blou.
Wisselvormvlag van Sierra Leone
Wisselvormvlag van Sierra Leone
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Wit vlag met die nasionale vlag in die skildhoek.

Simboliek

Die groen stel die welige plantegroei van die bergagtige gebiede en die landbou van die nasie voor, wit stel vrede en eenheid voor en blou.

Geskiedenis

Tussen 1821 en 1888 het dit deel uitgemaak van Brits-Wes-Afrika en is ’n vlag van die kolonie gebruik (’n blou Britse vaandel) met die koloniale embleem. In 1888 het Sierra Leone ’n afsonderlike kolonie geword en is ’n nuwe embleem in gebruik geneem en die vlag is daarvolgens aangepas. ’n Blou Britse vaandel met die koloniale wapen van Sierra Leone aan die wapperkant is toe amptelik gebruik. Op die koloniale wapen staan ’n olifant voor ’n palmboom en ’n groen berglandskap. Onder die olifant staan in rooi letters die voorletters van die gebied (S.L.). Gambië, Ghana (toe die Goudkus) en Nigerië (toe die Lagos-kolonie), ook voormalige Britse kolonies, het dieselfde koloniale wapen gebruik maar met hul eie voorletters daarop (G., G.C. en L. onderskeidelik). Die wapen op die vlag van 1916 tot 1961 het bo-aan ’n Union Jack bevat met die onderste deel wat in twee verdeel is. Links was ’n vrygemaakte slaaf wat op die strand gesit het met ’n skip, na bewering die H.M. brig “Miro”, in die vooruitsig; regs was ’n palmboom op goue grond. Daaronder was die leuse “Auspice Brittania Liber” (“Vry onder die beskerming van Brittanje”).

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Sierra Leone SimboliekVlag Van Sierra Leone GeskiedenisVlag Van Sierra Leone Ander vlaeVlag Van Sierra Leone VerwysingsVlag Van Sierra Leone Eksterne skakelsVlag Van Sierra Leone196127 AprilSierra Leone

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinBreinvliesontstekingNarsistiese persoonlikheidsteuringBaby ReindeerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWerkloosheidInfeksieDulcie van den BerghNatuurbewaringVlinderWoordeboekGeslagsorgaanEjakulasieAlbert EinsteinMantisViëtnamoorlogNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyArabiesPenisArmoedeHipertensieBloedgroepVars waterTegnologieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEmfiseemToepassingsagtewareSharpeville-slagtingOligopolieSpringbokafrigtersSirkusPokkeVoorsetselBasisinkomsteLemoenMartin Luther King jr.LeierskapSanskritDiepaartromboseTamatiePretoriaAnale kankerSkerpioenKolorektale kankerOostenrykResensieE-posMuishondInfrastruktuurLiefdeGlobaliseringLys van kinderspeletjiesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Limpopo (rivier)Nomina sacraGasHarvey WeinsteinProstaatklierErtjie1 HenogProstaatkankerStamselVulvaKappie (skryfteken)Aarde se atmosfeerDysselsdorpPeriodieke tabelJakarandaAkkedisDuitse maselsSteenkoolHennie MaasEpilepsieShine4Maroela MediaSikloonKrimpvarkieDirekte en Indirekte rede🡆 More