Toyota Isis

Die Toyota Isis is 'n groot sewesitplek-MPV wat deur Kanto Auto Works onder kontrak vir die Japannese vervaardiger Toyota gebou word.

Toyota Isis Isis
Toyota Isis
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Kanto Auto Works
Produksie 2004–huidig
Montering Japan: Susono, Shizuoka
(Higashi Fuji-aanleg)
Bakwerk en onderstel
Klas MPV
Uitleg Voorwieldryf of allewieldryf (Japan)
Spesifikasies
Enjin(s) 1.8 L 1ZZ-FE I4
2.0 L 1AZ-FSE I4
Ratkas CVT
4-gang outomaties
Lengte 4640 mm
Breedte 1710 mm
Hoogte 1670 mm
Massa 1560 kg
Plek in geskiedenis
Voorganger Toyota Gaia
Variante Toyota Wish
Toyota Noah
Toyota Voxy
Toyota Ipsum

Dit word in Japan en Singapoer verkoop sedert sy bekendstelling in September 2004. Dit beskik oor twee skuifdeure en is met voorwieldryf or vierwieldryf en inlynviersilinder 1,8 en 2,0-liter petrolenjins beskikbaar.

In Japan ding dit mee met die Honda Stream en die Nissan Lafesta.

Verwysings



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

JapanToyota

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KilimandjaroBrandenburgSuid-Afrikaanse WeermagWitstinkhoutRooi GardeChanoekaEerste minister van die Verenigde KoninkrykKommunismeVierkante kilometerOpper-OostenrykSokkerStaatskapingMondFC BarcelonaLudwig WittgensteinIngenieursweseGroepsdrukWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOogproblemeEerste WêreldoorlogRussiese roebelAnel AlexanderAfrikaanse WikipediaAng LeeWinnie Madikizela-MandelaVingerseksBesoedelingKolitisTrappe van vergelykingKoorsblaarHartversakingDie VaderlandOlienhout2023Onderhandelinge om apartheid te beëindigTropiese jaarIrakBoelierySalamanderJohan BadenhorstHolocaust2022KweekhuisgasBurj KhalifaAardverwarmingEkonomie van Suid-AfrikaKaart10KGBIP-adresHulpwerkwoordCherNoorsBloedsomloopstelselAustraliëTepelMin ShawErdewareMiltGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVlag van Suid-AfrikaHermitageByeboerderyKoningrooibekkieAnusAustro-Asiatiese taleBloukraanvoëlBoer Soek 'n VrouLys van elemente volgens simboolSeksuele prikkelingSuid-SoedanSixtynse kapelErfenisdag (Suid-Afrika)AnnapolisYahoo!Motorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaKrokodilBaikalmeer🡆 More