Ang Lee

Ang Lee, OSS (Chinees: 李安, Pinyin: Lǐ Ān; gebore op 23 Oktober 1954) is ’n Taiwannees gebore Amerikaanse regisseur, draaiboekskrywer en rolprentvervaardiger.

Sy vroeëre prente ondersoek die verhouding en konflik tussen tradisie en moderniteit, Oos en Wes. Hy behandel ook onderdrukte, verborge emosies in baie van sy flieks, onder meer Crouching Tiger, Hidden Dragon; Hulk en Brokeback Mountain.

Ang Lee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lee in 2009 by die Venesiese Rolprentfees.

Geboortenaam 李安 (Lǐ Ān)
Geboorte 23 Oktober 1954 (1954-10-23) (69 jaar oud)
Chaochou, Pingtung, Taiwan
Nasionaliteit Vlag van Republiek van China Republiek van China
Lewensmaat Jane Lin (林惠嘉) (1983–hede)
Kinders Haan Lee (* 1984)
Mason Lee (* 1990)
Skool Tisch Skool van die Kunste van New York Universiteit
Alma mater Universiteit van Illinois by Urbana-Champaign
Beroep(e) regisseur, draaiboekskrywer en rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1990–hede
Rolprente Pushing Hands
The Wedding Banquet
Eat Drink Man Woman
Sense and Sensibility
The Ice Storm
Crouching Tiger, Hidden Dragon
Hulk
Brokeback Mountain
Life of Pi
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy het twee keer die Oscar vir beste regisseur gewen: vir Brokeback Mountain (2005) en Life of Pi (2012). Hy het ook die Oscar vir beste buitelandse prent gewen vir Crouching Tiger, Hidden Dragon (2000). Hy is die eerste Asiatiese persoon wat ’n Oscar, Golden Globe én Bafta vir beste regisseur gewen het, en die enigste regisseur wat die Goue Beer en Goue Leeu meer as een keer gewen het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

195423 OktoberAmerikaBrokeback MountainChineesOrde van die Skitterende SterPinyinTaiwan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlKoorsblaarBreinvliesontstekingNeonNasionale VrouedagNierversakingHeks van HexrivierConsolidated B-24 LiberatorKaartBoor (element)Ekonomiese sektorSitrusSuid-Afrikaanse GrensoorlogAtlantis, Wes-KaapWaterbesparing in Suid-AfrikaStilleweTelevisieLeierArmoedeDrakensbergeKasterolieLys van Afrikaanse rolprenteGroot Muur van ChinaWet op Bantoe-onderwysNederlandsDolfynWerkersdagTussenwerpselKlem-in-die-kaakBlack SashKunsmatige intelligensieUniegebouDierByPapierNic de JagerDonkieLuiperdFabelKameelperdSwart nasionalismeChemiese elementWiskundeDieregeluideBloedsomloopstelselEkonomieRieldansBeaufortskaalBrongitisAborsie in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalParkinson se siekteOorstromingBeeldspraakOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLIronieAfrikanersBosluisbytkoorsAfrikaanse taalleerHamburgerGroot vyfBloukraanvoëlGoudkus (streek)Faf de KlerkKimberleyBybelHemelBesemAgtervoegselVerkragtingXenofobieKonsentrasiekampBynierBrendan PeyperKunsmatige algemene intelligensieInfeksieAboriginesAngina pectoris🡆 More