Cher

Cher (1946–) is 'n Amerikaanse sangeres en rolprentaktrise wat rock/pop liedjies sing.

Sy is veral bekend vir haar diep, lae kontra-alt sangstem.

Cher
Cher
Cher in 2010
Agtergrondinligting
GeboortenaamCherilyn Sarkisian
Gebore20 Mei 1946 (1946-05-20) (77 jaar oud)
El Centro, Kalifornië
GenresRock, Pop, Dance
Beroep(e)Sanger
InstrumenteStem
Jare aktief1964hede
EtiketteWarner
Geffen
Webwerfhttp://cher.com/

Sy het in die 1960’s saam met haar man, Sonny Bono, in die groep Sonny and Cher gesing. Hulle groot trefferliedjie was “I Get You Babe". Sy het ook verskeie suksesvolle solo-albums opgeneem, soos Gypsies, Tramps & Thieves, If I Could Turn Back Time en Believe. Haar rolprente sluit in Mask en Moonstruck, waarvoor sy met ’n Oscar bekroon is.

Diskografie

Cher 
Cher in die 1970's
    Studio-albums
  • All I Ready Went to Do (1965)
  • The Sonny Side of Cher (1966)
  • Cher (1966)
  • With Love, Cher (1967)
  • Backstage (1968)
  • 3614 Jackson Highway (1969)
  • Gypsys, Tramps & Thieves (1971)
  • Foxy Lady (1972)
  • Bittersweet White Light (1973)
  • Half-Breed (1973)
  • Dark Lady (1974)
  • Stars (1975)
  • I'd Rather Believe in You (1976)
  • Cherished (1977)
  • Take Me Home (1979)
  • Prisoner (1979)
  • I Paralyze (1982)
  • Cher (1987)
  • Heart of Stone (1989)
  • Love Hurts (1991)
  • It's a Man World (1995)
  • Believe (1998)
  • Not.com.mercial (2000)
  • Living Proof (2001)
  • Burlesque (2010)
  • Closer to the Truth (2013)
  • Dancing Queen (2018)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1946AmerikaPopRockmusiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVKunselementeChristendomFinale OplossingWoordChemiese verbindingSamestellende afleidingMaanSenuweestelselChristeneProvinsies van Suid-AfrikaJapanPornhubInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandChirurgieKindersiektesWebwerfApartheidOogproblemeBeaufortskaalGroepsgebiedewetAngolaPatriotic AllianceBysteekBreingewasEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaArmoedeTradisionele literatuurRosa ParksEkonomieStedelike gebiedBevolkingYouTubeProstaatklierOu Apostoliese KerkLitiumKwosiëntEben EtzebethDiarreePerdHeks van HexrivierEkostelselGevolge van aardverwarming op oseaneJeuksiekteGodsdiensNeptunusToekoms van die AardeMisdaadNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOntwikkelde landPaasfeesAnusMetafoorBesoedelingRolprentNoord-KaapPornografieLFiela se kindDie Stem van Suid-AfrikaKweekhuiseffekWynJazzVeeartsKangogrotteVaginale kankerVerkleinwoordMagneetBreinvliesontstekingHartaanvalHamburgerEnergie-ontwikkelingPretoriaAardverwarmingErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More