Toyota A-Enjin

Die Toyota A-reeks enjins is 'n familie van inlynviersilinderbinnebrandenjins met verplasing van 1,3 tot 1,8 L vervaardig deur Toyota Motorkorporasie.

Die reeks het staalenjinblokke en aluminiumsilinderkoppe.

Toyota A-Enjin

Die ontwikkeling van die reeks het in die laat 1970's begin, toe Toyota vir die Toyota Tercel 'n heelnuwe enjin ontwikkel het as 'n opvolger vir die K-enjin. Die doel was om goeie brandstofdoeltreffendheid en prestasie sowel as lae emissies te bereik in 'n moderne ontwerp. Die A-reeks sluit in die eerste massa-produksie DOHC, vier-kleppe-per-silinder enjin, die 4A-GE, en 'n latere weergawe van dieselfde motor was een van die eerste produksie vyf-kleppe-per-silinder enjins.

Die enjin is in die jare 1978 tot 2006 deur Toyota vervaardig. Toyota se ondernemingsvennoot Tianjin FAW Xiali vervaardig steeds die 1,3 L 8A en het in 2007 weer produksie hervat van die 5A-enjin.

Fotogalery

Verwysings


Tags:

AluminiumInlynviersilinderStaalToyota

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatAgtervoegselApokriewe boekeVolhoubare ontwikkelingMeervoudSeksuele penetrasieEngelandAppel (sanger)MonoloogRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Gianna MichaelsVulvaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWatersuiweringEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGroepsdrukDuitslandVoedingOnderwerp (taalkunde)SwangerskapAfro-AmerikanersTandbederfGenadedoodLabia (geslagsdele)EkonomieOorstromingSeksuele opwekkingIngrid JonkerOogproblemeGlobaliseringKoorsLys van kinderspeletjiesBrandmondsindroomInvloed van vigs op die ekonomieRegeringWetenskapKlinkerPornhubTrappe van vergelykingSpringbokkeHomofoonLoftus MaraisVloeistofWiskundeRacheltjie de BeerErfenisdag (Suid-Afrika)Seksueel oordraagbare infeksieNarsismeLys van musiekinstrumenteGedigAustraliëAlliterasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoorsetselGrondsoorteLandbouMantisVennootskapVerkoueKasteroliePriemgetalVigsNoord-KaapLys van kleureKommunismeNasionalismeAfrikaanse taalleerKindermishandelingGoudWinterSprokieTienie Holloway🡆 More