Toyota V-Enjin

Toyota Motorkorporasie se V-familie van enjins was 'n lengtegemonteerde V8-enjinontwerp.

Hulle is gebruik van die 1960's tot die 1990's. Die V-familie-enjin is in die gesogte Toyota Century gebruik.

Toyota V-Enjin        Toyota V-enjin
Oorsig
Vervaardiger Toyota
Produksietyd 1963-1998
Ook genoem "Toyota Hemi"
Konfigurasie V8
Afmetings
Inhoudsmaat 2.6L
3.0L
3.4L
4.0L
Stelsels
Klepwerking Oorhoofse klepwerk
Enjinlewering
Kraglewering 86 kW (V)
110 kW (3V)
130 kW (4V)
140 kW (5V)
Plek in geskiedenis
Opvolger Toyota UZ enjin

Toyota het met Yamaha saamgewerk om die eerste Japannese vol-aluminiumblokenjin te produseer. Die V-familie word dikwels na verwys as die Toyota Hemi omrede die enjin 'n soortgelyke silinderkopontwerp het as Chrysler se Hemi, selfs al is meeste van die enjinontwerp heeltemal anders.


Tags:

ToyotaV8-enjin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnetismeNeerslagGeslagsgelykheidAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeskiedenis van die BoererepubliekePlastiekKakiebosSirkusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Parkinson se siekteValentynsdagSuid-Afrikaanse GrensoorlogOvulasieKobus LombardNiemetaalBeenbreuke en ontwrigtingsHoofpynRenteLys van slangeSeksueel oordraagbare infeksieSwaweldioksiedPikkewynKongo-krisisGalblaasHeuningbyKrimpvarkieMetamfetamienIranProvinsies van Suid-AfrikaGroot DepressieMuskeljaatkatGrondwet van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentMenslike seksuele gedragAprilMisdaadAnale seksKolitisJazzMenseregteKoos BekkerTrappe van vergelykingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BlaarOseaanGqeberhaTydElizabeth II van die Verenigde KoninkrykAardedagWêreld- Ekonomiese ForumWiki CommonsHelga UysSpinnekopMuskietTobie CronjéEvangelies Gereformeerde KerkLys van lande volgens bevolkingAAfro-AmerikanersMenslike skeletGeboorteTrevor NasserKoorsblaarGalileo GalileiMateriaalUnited Democratic FrontJodeNederlandsKoperWerkloosheidAfrikaanse TaalmonumentOrthopteraEngelsNasionalismeDiepaartromboseAfrikaanse WikipediaHokkieElektrisiteitsvoorsiening🡆 More