Toyota

Toyota (Japannees: トヨタ自動車株式会社) is 'n reuse Japannese motorvervaardiger met sy hoofkantoor in Toyotastad, Aichi, Japan.

Sedert 1933 vervaardig die maatskappy voertuie met die grootste afsetgebied vir sy produkte in Japan, Europa, Afrika, Asië en Noord-Amerika. Die Toyota Motor Co is in 1937 as 'n onafhanklike maatskappy gestig. In 2008 oortref Toyota se verkope dié van General Motors, wat Toyota sederdien nommer een in die wêreld maak.

Toyota Motor Corporation
Toyota
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1937
Hoofkantoor Toyotastad, Aichi, Japan
SleutelpersoneTakeshi Uchiyamada (Voorsitter)
Akio Toyoda (President en HUB)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotors, bakkies, vragmotors, motorfietse, enjins
DiensteBankwese, finansiering, versekering
Inkomste¥22.064 triljard
Bedryfsinkomste¥1.320 triljard
Netto inkomste¥962.1 miljard
Werknemers333 498 (2013)
MoedermaatskappyToyota Groep
DivisiesLexus, Scion, Hino, Daihatsu
Toyota
Toyotafabrieke oor die wêreld heen

Toyota is wat navorsing en ontwikkeling betref een van die leiers op die gebied van motorenjins wat alternatiewe brandstof gebruik. So is hulle hibriedmotor, 'n Prius, reeds vir 'n paar jaar op die mark. Dit maak primêr gebruik van 'n elektriese motor vir meeste aandrywing, wat slegs deur 'n binnebrandenjin ondersteun word wanneer ekstra krag of 'n versnelling van die voertuig benodig word.

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AfrikaAsiëEuropaGeneral MotorsJapanJapanneesMotorvoertuigNoord-AmerikaToyota, AichiVoertuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampSlag van BloedrivierMusieksimboleWaatlemoenKindersiektesSwart nasionalismeVormGeldOlimpiese SpeleElon MuskKaartHortologieStadOnse VaderNaaldekokerTelwoordSelVolhoubaarheidWorcesterWoordeboekEuropaAtmosfeerVoedingJacques LootsSneeuCheslin KolbeSkrywerInternetWitbloedselVrouVolstruisNedersettingGriepMeervoudBosvarkHoofstadSelfoonOopbroninhoudTradisionele literatuurJeugdagGetalTsoenamiDiepaartromboseTreinGroot GatSwartbewussynsbewegingRudi ClaaseWinnie Madikizela-MandelaJode in Suid-AfrikaNapoleon BonaparteGasGoogleLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NarsismeAnrich HerbstGedigGrondbesoedelingBurgerregteUKhahlamba-DrakensbergparkDiatomiese molekuulAfrikanersWaterstofDikdermDermpoliepMusiekFrankrykSonnestelselKindermishandelingMenseregtedagNederlandAngolese BurgeroorlogSendelingposisieTrekarbeidMisdaadromanInternasionale Historiese Genootskap Robbeneiland🡆 More