Die Toyota R-reeks was 'n familie inlynviersilinderpetrolenjins vervaardig deur Toyota van 1953 tot 1997.
'n Warmgemaakte 1974 Toyota 18R-G enjin | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Toyota Motormaatskappy |
Produksietyd | 1953–1997 |
Konfigurasie | inlynviersilinder |
Stelsels | |
Klepwerking | Kettinggedrewe DBNA |
Brandstoftipe | Petrol |
Verkoelingstelsel | Water |
Dit was ontwerp vir longitudinale gebruik in voertuie soos die Celica en Hilux, maar die gebruik het weggekwyn toe baie van Toyota se hoofstroommodelle oorgeskakel is na voorwielaandrywing. Die R-enjin was bonokasweergawes, gekenmerk deur kettinggedrewe nokaste, wat die gevaar van interne enjinskade uitgeskakel het soos met bandgedrewe enjins ondervind is.
Die enjin is in die jare 1953 tot 1997 deur die Toyota Motorkorporasie vervaardig.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Toyota R-enjin, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.