Toyota G-Enjin

Die Toyota G-enjin is 'n familie van inlynsessilindersuierenjins wat vanaf 1979 tot 2006 vervaardig is.

Dit is opvallend dat dit slegs in 'n enkele verplasing, 'n 2.0 L (1988 cc), geproduseer is.

Toyota G-Enjin
Toyota G-Enjin
'n Toyota 1G-GTE enjin

Almal was bandgedrewe OHC nie-inmenging enjins (behalwe die VVT-i-weergawe in die IS200 wat 'n inmenging enjin is), met multiklep DBNA en selfs veranderlike kleptydreëling later bygevoeg.

Die 1G-GEU was Toyota se eerste vierklep-DBNA ("Twin Cam")-enjin. 'n Prototipeweergawe van die 1G-GEU genoem die LASREα-X, met twee turbo's, veranderlike kleptydreëling en -inname, was gepas in die Toyota FX-1 skoumotor by die 1983 Tokio Motorskou. Dit het heelwat nuwe tegnologie bevat wat later alledaags sou word.



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Inlynsessilinder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VliegtuigMieliestronkReënDemi Lee MooreBeesvleisSpelerposisies in rugbyLys van myne in Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaansSharpeville-slagtingAardbewingBokmakierieBurgerregteBrongitisRenosterWikiRooikatMynbouDonkieEkostelselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VryheidsmanifesBloemfonteinVlag van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWebwerfElektroniese of digitale mediaKoos du PlessisLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsUitwerking van klimaatsveranderingKoring7de LaanSeksposisieGoudkus (streek)Lys van Suid-Afrikaanse skrywersKaapstadse waterkrisis 2015-2018YstervarkDaggaStereotipeNatuurwetenskapKlimaatsverandering in AfrikaTermietOogOlimpiese SomerspeleAdolf HitlerVerlede tydFacebookSuurstofMangelontstekingWiki CommonsPornografieYstertydperkMark (ekonomie)VerkleurmannetjieAntoniemVergelykings (taalkunde)Racheltjie de BeerFanie ViljoenJan van TonderVersamelnaamSeksuele penetrasieClanwilliam-sandvisPubliekJazzElon MuskGeweldAgtervoegselLandbou in Suid-AfrikaInsekAalwynDemokratiese Republiek die KongoStikstofByvoeglike naamwoordWeeluisOlimpiese Somerspele 2024🡆 More