Die Rugkoorddiere of Chordata is 'n filum in die koninkryk Animalia (diere) wat gewerweldes, maar ook ’n groep naverwante ongewerweldes, insluit.
Die gemeenskaplike eienskap van al hierdie diere is dat hulle óf tydelik óf blywend in besit is van 'n chorda dorsalis (rugkoord), dorsale senukoord, kieusplete, endostiele en 'n stert wat verby die anus strek.
Rugkoorddiere | |
---|---|
Pikaia gracilens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Superkoninkryk: | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Superfilum: | |
Filum: | Chordata Bateson, 1885 |
Subfilums | |
Die Chordata is 'n deel van die Deuterostomia
Deuterostomia |
| ||||||||||||
Die filum Chordata word onderverdeel in drie subfilums:
Die Rugkoorddiere en twee susterfilums, die Hemichordata en Echinodermata, vorm die superfilum Deuterostomia.
Daar word bespiegel dat die filum ontstaan het as gevolg van pedomorfisme wat in ’n primitiewe dier soos ’n spons of koraal plaasgevind het. Die bestaande groepe Chordata is verwant soos in die filogenetiese boom hieronder aangetoon word.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Rugkoorddiere, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.