Anapsida

Anapsida is 'n subklas van reptiele met 'n geslote skedeldak, sonder openinge agter die oë (langs die slape).

Hulle verskil van die Diapsida, wat (gewoonlik) twee openinge het, en die Synapsida, wat een opening het. Die skilpaaie is waarskynlik die enigste groep lewende diere wat nog aan die subklas behoort.

Anapsida
Tydperk: Karboon tot Onlangs
Anapsida
’n Diagram van die skedel.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Anapsida

Osborn, 1903
Ordes

Die meeste afstammelinge van die subklas Anapsida het teen die einde van die Perm-tydperk uitgesterf. In die laat-Trias verskyn skilpaaie (Testudines); wat vir lank as die enigste oorblywende afstammeling beskou is. Filogenetiese studies toon egter dat skilpaaie tot die subklas Dsiapsida (diapsides) behoort, ten spyte daarvan dat hierdié openinge in die skedel ontbreek. Daar is wel gevalle waar die skedels van diapsides as gevolg van evolusie weer toegegroei het. Meer fossiele moet gevind word om die status van skilpaaie te bevestig.

Taksonomie

Anapsida 
Skedels van A) Anapsida, B) Synapsida en C) Diapsida.
  • † Orde Mesosauria
    • † Familie Mesosauridae
  • † Parareptilia
    • † Familie Millerettidae
    • † Familie Bolosauridae
  • † Procolophonomorpha
    • † Lanthanosuchoidea
      • † Familie Acleistorhinidae
      • † Familie Lanthanosuchidae
    • † Nyctiphruretia
      • † Familie Nyctiphruretidae
      • † Familie Nycteroleteridae
      • † Familie Rhipaeosauridae
    • † Procolophonoidea
      • † Familie Owenettidae
      • † Familie Procolophonidae
    • † Hallucicrania
      • † Familie Sclerosauridae
      • † Familie Rhipaeosauridae
      • † Familie Pareiasauridae

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse WikipediaBoontjieBank (finansiële instelling)NederlandsSatellietfotoBateWerkloosheidGianna MichaelsSkrywerNierKolonoskopieNasionalismeMaagSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoperMiljardKatNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSeevlakstygingDriehoekKlinkerLetterlike en figuurlike taalgebruikOrtopedieKonjunktivitisBloedsomloopstelselInstagramWithaaiAkroniemWetenskapAlkoholismeGeskiedenis van AfrikaansFrederik Willem de KlerkPersoonlike voornaamwoordSinoniemGrondbesoedelingOlimpiese SomerspeleMuskeljaatkatVerantwoordelikheidErektiele disfunksieGriekwa-AfrikaansLys van nedersettings in Suid-AfrikaResensieOrthopteraSeekoeiBlaarNatuurlike hulpbronNatuurbewaringSublimasieKlereLys van Nederlandse skildersLieweheersbesieItaliëMangelKinderregteLenteVolhoubaarheidBeeldspraakSonpaneelVersamelnaamSpringbokkeLys van myne in Suid-AfrikaVigsKarooGewasboerdery in Suid-AfrikaJaarAfvalbestuurMadison IvySpringbokAtoomYsterOranjerivierMassaLiewe HeksieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMonoloog🡆 More