Tetrapoda

Die Tetrapoda, of vierpotiges, is 'n superklas van gewerwelde diere wat op land woon.

Tetrapoda het vier bene en vier pote. Amfibieë, reptiele, dinosourusse, voëls en soogdiere is almal Tetrapoda. Selfs al het slange nie ledemate het, is hulle ook Tetrapoda, want hulle het van diere met vier ledemate ontwikkel.

Tetrapoda
Tetrapoda
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Tetrapoda

Broili, 1913
Klasse

Ontstaan

Die vroegste Tetrapoda se fossiele word in die Devoon aangetref. Daar is van hulle in Groenland ontdek, maar ook sedert 2018 in Suid-Afrika – Tutusius umlambo is naby Grahamstad gevind.

Vandag

Die huidige Tetrapoda word tradisioneel as volg onderverdeel:

'n Strenger kladistiese klassifikasie op die basis van filogenie is:

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormPuberteitKaapse florarykNierPoësieLys van kleureHemelvaartsdagRenosterGroot GatNatuurGemeenskapsorganisasieSonkragPornografiese subgenresBynierBateHomofoon1913AborsieOlifantWithaaiRussiese inval in Oekraïne sedert 2022EugenetikaLugbesoedelingAfrikaansSharpeville-slagtingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBybelInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKunsmatige algemene intelligensieSeksChemiese verbindingAfro-AmerikanersWaterMiddeloorontstekingSuid-Afrikaanse randKaliumMediese diagnoseSpysverteringstelselNag van die lang messeSatellietfotoPaddaJeugdagDubbelpuntAlkoholismeEkotoerismeArmoedeverligtingGetalCleopatra VIIYsterHorlosieKaartStilleweKalenderSwawelSprokieLChemiese elementVingerseksGrondsoorteIngrid JonkerVarkgriepKaapstadEnsiklopedieParasitiese siektesVerenigde KoninkrykSeksismeOnomatopeeGeboorteMorfologie (taalkunde)SonnestelselNarsismeDiamantSeevlakstygingKimberley🡆 More