Seshego

Seshego is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die dorp lê direk noord-wes van Polokwane (Pietersburg).

Seshego

Sešego

Maboneng
Seshego is in Limpopo
Seshego
Seshego
Seshego Seshego se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°51′S 29°23′O / 23.850°S 29.383°O / -23.850; 29.383 29°23′O / 23.850°S 29.383°O / -23.850; 29.383
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikCapricorn
MunisipaliteitPolokwane
Oppervlak
 • Totaal28,08 km2 (10,84 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal83 863
 • Digtheid2 987/km2 (7 740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.2%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 84.5%
 • Tsonga 3.1%
 • Venda 2.4%
 • Engels 2.1%
 • Ander 8.0%
Poskode (strate)
0742
Poskode (posbusse)
0742
Skakelkode015

In 2001 het Seshego 'n bevolking van 121,639 mense gehad. Tot 1974 was Seshego die hoofstad van die nie-onafhanklike bantoestan van Lebowa, wat in 1994 afgeskaf is. Die dorp se industrieë produseer voedsel, drank, tabak, tekstiele, kleredrag, leergoedere, hout en houtprodukte, gefabriseerde metaalprodukte, masjinerie, en toerusting. Baie van Seshego se inwoners pendel na Polokwane vir werk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

DorpLimpopoprovinsiePolokwaneSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornografieGoudMenseregteHipotesePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMuskietBreinDaggaLeierskapDoziTuberkuloseSlangAlkoholismeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWinterKrugerwildtuinNeurenberg-verhoreVasco da GamaBloeddrukAgtervoegselKonjunktivitisWaterbesoedelingLys van nedersettings in Suid-AfrikaWerkloosheidDepartement van Water en SanitasieKonsentrasiekampEk is 'n Afrikaan (toespraak)ErfenishulpbronTeorie van beperkingsRoesPan Africanist Congress of AzaniaIslamitiese mitologieVlinderRussiese inval in Oekraïne sedert 20227de LaanKweekhuiseffekSimon PetrusMenslikepapilloomvirus-infeksie2024 Miami Grand PrixTwaalf Stamme van IsraelTransatlantiese slawehandelKlimaatNatuurlike hulpbronKeramiekGeslagsorgaanKriekKaapstadse waterkrisis 2015-2018KanadaMaagsweerOlimpiese SomerspeleGemeenskapKlimenti NagorniMusiekLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoordMathys RoetsArmoedeSnaarinstrumentPersiese mitologieDagroofvoëlsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEngelandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDistrik SesBernice WestMonumentIntensiewe vormPlantTafelbergInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandOranjerivierAkroniemNoord-KaapDikdermLionel MessiMaatskaplike verantwoordelikheid🡆 More