Pentax Kameras: Wiki lysartikel

Hierdie artikel bespreek die kameras — hoofsaaklik 35 mm SLR's — vervaardig deur Pentax, die Ricoh Imaging Corporation en sy voorgangers, Asahi Optical Co., Ltd.

Dit dek van die eerste "Asahiflex" modelle in 1952 en hul opvolger, die deurslaggewende "Asahi Pentax" enkellensreflekskamera, tot die hedendaagse tyd.

Agtergrond

Gedurende die tydperk rondom 1950 het die Japannese fotografiese industrie teruggebons na sy kragtige vlakke van die vroeë 1940's, en ook Japan se opkoms as 'n belangrike uitvoerder. Die wedergebore bedryf het baie van hul kameras verkoop aan die besettingsmagte (met baie groter besteebare inkomste as die Japannese) en is goed ontvang. Die Korea-oorlog het 'n groot instroming van joernaliste en fotograwe na die Verre-Ooste tot gevolg gehad. Hulle was beïndruk deur die lense van maatskappye soos Nikon en Canon vir hul Leica afstandsoekerkameras, en ook om bakdele van die Leica en Contax kameras wat hulle gebruik het, aan te vul en te vervang. Dit was die agtergrond van die ontwikkeling van Asahi Optical se eerste kamera.

Skroefaanhegkameras

Asahiflex Reeks

Asahi Optical het sy eerste 35 mm kamera in 1952 vrygestel. Asahi het die ongewone besluit geneem deur te begin met 'n hoë-gehalte 35mm-kamera wat nie 'n kopie van iets anders was nie. Die ontwerpers was oortuig van die inherente meerderwaardigheid van die SLR en het dus hiermee voortgegaan. Hierdie poging het gelei tot die Asahiflex I, wat ook die eerste Japannese 35mm SLR-kamera was.

Pentax Kameras: Agtergrond, Skroefaanhegkameras, Verwysings 
Die Asahiflex IIb

Daar was nog altyd 'n noue ontwerpverhouding tussen die produkte van Asahi, en die wat in Duitsland gebou is deur 'n verskeidenheid vervaardigers, veral Zeiss Ikon.

Die Asahiflex I het 'n nie-verwisselbare middelvlaksoeker gehad, met 'n direkte optiese soek vir oogvlak-gebruik. Die Asahiflex I het 'n nie-terugkeerspieël en 'n sluiterspoed van 1/25 tot 1/500. Die kamera het die M37 skroefmontering gebruik. Dit het na 'n paar klein veranderinge, soos flitsgebruik, die IA opgelewer. Met die IIB 'n belangrike sprong gemaak: die vinnige terugkeerspieël. Die probleem van die spieël se swart-uit was een van die grootste probleme met vorige SLR ontwerpe, wat hul bruikbaarheid grootliks verminder het en 'n goeie rede was vir die groter gewildheid van die afstandsoeker. Met die IIB is daar na vore gekom met die eerste praktiese vinnige terugkeerspieël, 'n belangrike innovasie en een wat dadelik aangeneem is deur die ander vervaardigers. Met die laaste model in die reeks, die IIA, kon die Asahiflex ook die stadige spoed van 1/25ste van 'n sekonde tot 'n halfsekonde bemeester.

Die fotografiese reuse Canon en Nikon kon eers hul eie SLR kameras in 1959 bekendstel. In teenstelling hiermee is die Pentaxreeks aangebied om hierdie funksies teen 'n relatief lae prys, wat baie fotograwe bekendgestel het aan 35 mm SLR fotografie.

Pentax Kameras: Agtergrond, Skroefaanhegkameras, Verwysings 
Honeywell H3V

Verwysings


Pentax Kameras: Agtergrond, Skroefaanhegkameras, Verwysings  Fotografie

BeeldsensorBeligtingDaguerreotipeDigitale kameraDonkerkamerEF-lenspassingEnkellensreflekskameraF-nommerFilmFilmspoedFokusFokusafstandIntreepupilKameraLensopeningLensopeningprioriteitPentaprismaProfessionele videokameraReël van derdesRGB-kleurmodelSluiterprioriteitSluiterspoedTelefotolensVeelvoudige beligtingVelddiepteWyehoeklens

GeomerkingGroeperingHolografieNatuurfotografieSelfieSnelreeksfotografieWildfotografie

35 mm ekwivalente fokuslengte • CMYK-kleurmodel • Kleurtemperatuur • Rooi-oogeffek • Swart-en-wit • Zoemlens

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

Pentax Kameras AgtergrondPentax Kameras SkroefaanhegkamerasPentax Kameras VerwysingsPentax KamerasEnkellensreflekskamera

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Frederik Willem de KlerkRugbyLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BergskilpadHeidelberg, GautengKonjunktivitisPous Gregorius XVIBela-BelaKrimpvarkie2023 Gaboenese staatsgreepKarooJuan Antonio VillacañasEvangelieAppiese WegOlifantLeeuGoogle MapsPythagoras se stellingSelfstandige naamwoordArgeologieGewone janfrederikVergelykings (taalkunde)Suid-Afrikaanse randNederduitse Gereformeerde KerkHondKaukasiese taleBinnelandersTheuns JordaanThe SimpsonsRussiese Rewolusie (1917)RolprentGezina, PretoriaJaarBestuiwingOogproblemePous Pius XCarles PuigdemontLiewe HeksieKrieketSpesieNamibiëP. RamleeSamuel CronwrightBysteekGianna MichaelsBahamasDieregeluideMaagsweerOrkney Snork NieHerfsVerenigde NasiesAfrikaanse skrywersUtahLongStrokiesverhaalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ChristendomAllergieParkinson se siekteSkisofrenieSeksueel oordraagbare infeksieTotalitarismeSt Giles' CathedralGroenlandsMosselbaaiGeldOntkiemingWoordeboek van die Afrikaanse TaalPotchefstroomGeelslangMarkus JoosteCharles DickensKoos du PlessisBatik AirGeloftedagShaanxi🡆 More