Evangelie

'n Evangelie is 'n geskrif wat 'n beskrywing bied van die lewe, bediening, dood, begrafnis en opstanding van Jesus.

Die woord word hoofsaaklik gebruik om te verwys na die vier kanonieke evangelies: die Evangelie volgens Matteus, Evangelie volgens Markus, Evangelie volgens Lukas en die Evangelie volgens Johannes, alhoewel die benaming ook vir nie-kanonieke geskrifte aangewend word soos die Evangelie van Tomas. Die benaming "evangelie" verwys ook na die boodskap self, soos saamgevat deur die vier evangelies, of deur die hele Nuwe Testament. Die woord "evangelie" kom van die Griekse woord "euangelion" (εὐαγγέλιον) wat 'goeie (blye) boodskap' beteken.

Evangelie
Die sogenaamde P52: 'n papirusfragment uit 'n kodeks van ongeveer 90-160 n.C.. Die fragment is een van die eerste bekende manuskripte van die Nuwe Testament.

Nuwe Testamentiese apokriewe

Die volgende Evangelies vorm nie deel van die Bybel nie en het slegs Apokriewe waarde:

Tags:

Evangelie van TomasEvangelie volgens JohannesEvangelie volgens LukasEvangelie volgens MarkusEvangelie volgens MatteusJesusNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wikimedia-stigtingOrgasmeRooikatLys van visseVerbondsarkGrondwet van Suid-AfrikaAfrikaanse WikipediaRekenaarKlimaatsverandering in AfrikaVerstedelikingNatuurrampLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWinnie Madikizela-MandelaDesimale breukeAtletiekSatellietfotoKoolhidraatDiamantStilleweSirkelHomoniemEnsiklopedieGroepsgebiedewetHeuningbyArmoedeGeskiedenis van Suid-AfrikaGalileo Galilei7de LaanAfkortingHernubare energieSkildklierWiskundige terminologieSokkerMigrasie van voëlsKoperKonsonantWoordeskatDokterInflasieWet op NaturellengrondOranjerivierPankreasKatVoortrekkermonumentKalenderKindermishandelingSkaakSmaakMondGriekwa-AfrikaansOnse VaderRasionale getalReënspinnekopNasionalismeSoogdierKankerRookgewoonteMieliestronkMaselsZack du PlessisImpakte van toerismeWiki CommonsCovid-19-pandemieWisselkoersOnderhandelinge om apartheid te beëindigWiskundeTafelbergJak de PriesterWerkersdagEnkelvoudige sinHorlosieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAkuutBiodiversiteitWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaIngenieurswese🡆 More