The Simpsons

The Simpsons is ’n Amerikaanse televisie-animasiereeks wat deur Matt Groening geskep is en sedert 1989 in Suid-Korea en die VSA vervaardig word.

The Simpsons
The Simpsons
Logo van The Simpsons
Genre Geanimeerde sitkom
surrealistiese humor
sosiale satire
familie
Geskep deur Matt Groening
Ontwikkel deur James L. Brooks
Matt Groening
Sam Simon
Met Dan Castellaneta
Julie Kavner
Nancy Cartwright
Yeardley Smith
Hank Azaria
Harry Shearer
Temamusiekkomponis Danny Elfman
Openingstema The Simpsons Theme
Komponis(te) Alf Clausen
Oorsprong Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Taal Engels
Aantal seisoene 31
Aantal episodes 666
Produksie
Uitvoerende vervaardiger(s) Al Jean
John Frink
James L. Brooks
Matt Groening
Matt Selman
Sam Simon
Looptydperk 21–24 minute
Produksiemaatskappy Gracie Films
20th Century Fox Television
Klasky Csupo (1990–1992)
Film Roman (1992–hede)
Verspreider 20th Television
Uitsending
Oorspronklike kanaal Fox
Beeldformaat 480i/576i (4:3 SDTV) (1989–2009)
720p (16:9 HDTV) (2009–hede)
Klankformaat Stereo (1989–1991)
Dolby Surround 2.0 (1991–2009)
5.1 surround sound (2009–hede)
Eerste lopie 17 Desember 1989 – hede
Kronologie
Voorafgegaan_deur The Simpsons shorts van The Tracey Ullman Show
Webskakels
Amptelike webwerf
The Simpsons
Die skepper Matt Groening

Die reeks is ’n satiriese uitbeelding van ’n werkersklasgesin, die Simpsons, wat bestaan uit Homer, Marge, Bart, Lisa en Maggie. Dit speel in die 21ste eeu op ’n fiktiewe dorp, Springfield, af en is ’n parodie op die Amerikaanse kultuur en gemeenskap, televisie en die menslike bestaan.

Ontstaan en sukses

The Simpsons 
Die Simpson-gesin.

Groening het aanvanklik ’n reeks kort tonele geskryf en die lede van die disfunksionele gesin na sy eie gesinslede genoem, met Bart in die plek van sy eie naam. Dit het op 19 April 1987 deel van The Tracey Ullman Show geword. Ná drie seisoene is dit ontwikkel in ’n halfuurlange program in spitstyd.

Dit is die sitkom wat die langste nog op televisie wys, met (in Januarie 2018) altesaam 30 seisoene en meer as 650 episodes sedert die eerste uitsending op 17 Desember 1989. Daar is ook ’n rolprent, The Simpsons Movie (2007), ’n videospeletjie (ook 2007) en ’n Simpsons Comic, wat deur Bongo Comics gepubliseer word. Daar sal minstens ’n 31ste reeks ook wees, maar die datum is nog nie aangekondig nie.

The Simpsons is wyd geprys tydens sy eerste nege of tien seisoene, wat as sy "goue era" beskou word. Die tydskrif Time het dit die 20ste eeu se beste TV-reeks genoem, en Erik Adams van The A.V. Club meen dis die beste televisieproduk "ongeag die formaat".

Op 14 Januarie het die Simpson-gesin ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry. Dit het al tientalle pryse gewen, insluitende 31 Emmys, 30 Annies en Peabody-prys, en Homer se uitroep "D'oh!" is selfs in Engels opgeneem.

Hoofkarakters

Medekarakters

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

The Simpsons Ontstaan en suksesThe Simpsons HoofkaraktersThe Simpsons MedekaraktersThe Simpsons Sien ookThe Simpsons VerwysingsThe Simpsons Eksterne skakelsThe Simpsons1989AnimasieMatt GroeningSuid-KoreaTelevisieVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaakBewaringstatusWekkerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Konflik (proses)Wayde van NiekerkKanadaGregoriaanse kalenderGriekwa-AfrikaansVarkgriepGawes van die Heilige GeesDundermReënvalbepalingSkaapEkostelselKimberleyBoor (element)Boer Soek 'n VrouBraaiPolisieFacebookVlekvrye staalLys van Suid-Afrikaanse musikanteChris HaniAlkoholismePropagandaBevolkingsafnameEienaamTennisAfvalbestuurTuberkuloseVerlede tydVoornaamwoordGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaJohannesburgPersGordelroosWinterTropiese sikloonKindersiektesStereotipeMaagDemi Lee MooreHernubare energieTafelbergJavaScriptStilleweEkonomiese sektorDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBTWGeslagsgelykheidAnale seksArthur GrumiauxKunselementeSkuinsstreepSomerHamburgerSinoniemLys van Afrikaanse digtersDuitse maselsWoestynBeesElektroniese of digitale mediaSitrusLys van Joodse feeste en herdenkingsDricus du PlessisAardeSebraAfrikaansBek-en-klouseerOorstromingGeskiedenis van Suid-AfrikaAsiëTussenwerpselSosiale mediaGloeilampWortelOrale seks🡆 More