Opper-Sorbies

Opper-Sorbies (Hornjoserbšćina, hornjoserbska rěč, Duits: Obersorbische Sprache) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 13 490 mense hoofsaaklik in die Opper-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Sakse gepraat.

Die grootste stede in die Opper-Sorbiese taalgebied is Bautzen (Budyšin) en Görlitz (Zhorjelc).

Opper-Sorbies
Hornjoserbšćina, hornjoserbska rěč
Gepraat in: Vlag van Duitsland Duitsland 
Gebied: Opper-Lausitz
Totale sprekers: 13 490
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Wes-Slawies
   Sorbies
    Opper-Sorbies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Duitsland Duitsland
Gereguleer deur: Sorbiese Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: hsb
ISO 639-3: hsb 
Die Sorbiese taalgebied in Duitsland
Opper-Sorbies
Tweetalige padteken in Bautzen. Bo is Duits en onder is Opper-Sorbies.

Die naaste taal wat nou aan Opper-Sorbies verwant is, is Neder-Sorbies. Die ander verwante tale is Kasjoebies, Pools, Slowaaks en Tsjeggies.

Verwysings

Eksterne skakels

Opper-Sorbies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Opper-Sorbies


Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies) | Interslawies

Tags:

BautzenDuitsDuitslandGörlitzLausitzSakseWes-Slawiese tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardedagBrandstofSamestellingAsiëGriepSuikersiekteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMagnetismeNatriumtiosulfaatSkildklierLieweheersbesieHokkieWaterpokkiesLys van kinderspeletjiesRosa ParksMynbouBernice WestKlitorisMiddeloorontstekingOutismeTandbederfByvoeglike naamwoordDialoog in fiksieWet op Bantoe-onderwysNasionale lied van Suid-AfrikaKernkragImpakte van toerismeJazzDepressie (gemoedstoestand)Pussy RiotDachshundAtleetvoetDistrik SesWerkersdagMenstruasieAfrikaanse WikipediaCarike KeuzenkampEkonomie van Suid-AfrikaSimbool20ste eeuSASOLLyfstraf in skoleDigtheidOntdekking van die chemiese elementeGeskiedenis (vakgebied)GeelslangSuid-Afrikaanse konsentrasiekampe24 AprilRugbyAfrikaOogproblemeIsraelBuffelJohn Brown (aktivis)Suid-Afrikaanse GrensoorlogOorkruipersNasionale VrouemonumentOligopolieMaagsweerKoeffisiënt en magswortelSteve BikoLetsiteleBloedsomloopstelselSias ReineckeNiemetaalNetbalNatuurlike hulpbronSelfoonTemperatuurSuid-Afrikaanse InkomstediensPriemgetalKoppeltekenTelwoordBybelMondInligting🡆 More