Bautzen

Bautzen (Duits: , Opper-Sorbies: Budyšin luister (hulp·inligting)) is 'n stad in die ooste van die Duitse deelstaat Sakse net noord van die grens tot Tsjeggië en net wes van die grens tot Pole.

Die stad het 'n bevolking van sowat 39 000 en is die administratiewe setel van die gelyknamige distrik.

Bautzen
Budyšin
Bautzen

Kaart Wapen
Bautzen
Bautzen
Wapenskild
Bautzen
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Bautzen Sakse
 Distrik Bautzen
 Koördinate 51°11′N 14°25′O / 51.183°N 14.417°O / 51.183; 14.417
 Stigting (eerste verwysing) 1002
 Stadstatus 1157/1213
 Oppervlakte:  
 - Totaal 66,62 vk km
 Hoogte bo seevlak 204 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 39 475
 - Bevolkingsdigtheid 593/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 8,5 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -°C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslag - mm
 Burgemeester Alexander Ahrens
 Amptelike Webwerf www.bautzen.de
Bautzen
Tweetalige padteken in Bautzen (Opper-Sorbies: Budyšin)

Bautzen, wat aan die Spreerivier geleë is, is die historiese hoofstad van die streek Opper-Lausitz en word daarnaas as die politieke en kulturele sentrum van die Sorbe beskou, alhoewel slegs 'n minderheid van sy bevolking (tussen vyf en tien persent) etniese Sorbe is.

Eksterne skakels

Tags:

DuitsDuitslandHsb-Budyšin.oggLêer:Hsb-Budyšin.oggOpper-SorbiesPoleSakseTsjeggiëWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BesnydenisLetsiteleSkaapMiltLika BerningBolandse aardbewing van 1969ErfenisLeah van NiekerkEugenetikaMaatskaplike verantwoordelikheidAfrikaInternetSias ReineckeSjimpanseeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TegnologieGemeenskapLikkewaanKunsPriemgetalMenseregteNelson MandelaHerpes simplexVormHartaanvalGriekwa-AfrikaansKoorsblaarDepressie (gemoedstoestand)VerkleurmannetjieSportRassismeBotswanaIrma SternAfrikaanse Taalmonument (Welkom)HaaieWaterbesparing in Suid-AfrikaMangelTandbederfRooibloedselKontinentHoofstadOlifantOntdekking van goud in Suid-AfrikaMaagsweerKommunismeVierde Industriële RevolusieBesoedelingSteenkool in Suid-AfrikaChemiese elementFranse RewolusiePornografieGesonde dieetKinderregteOnbemande vliegtuigHorlosieMurraysburgSkildklierWerkwoordJan van TonderLongontstekingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDinosourusBeesJaco JacobsBloukraanvoëlDirekte en Indirekte redeSwemSpelerposisies in rugbyKalenderTuisbladErosietipesKoos du PlessisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaIronieHomofoonDarwinismeSinoniem🡆 More