Sakse

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Sakse" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Sakse
    Die Vrystaat Sakse (Duits: Freistaat Sachsen, Opper-Sorbies: Swobodny Stata Sakska) is 'n deelstaat in die suidooste van Duitsland. Dresden is die hoofstad...
  • Thumbnail for Huis van Sakse-Koburg en Gotha
    Die Huis van Sakse-Koburg en Gotha (dikwels Sakse-Koburg-Gotha; Duits: Sachsen-Coburg und Gotha) is een van die Duitse dinastieë waarvan lede oor verskillende...
  • Thumbnail for Keurvorstedom Sakse
    Keurvorstedom Sakse, ook Keur-Sakse genoem, was 'n gebied van die Heilige Romeinse Ryk wat in 1356 ontstaan het toe keiser Karel IV die hertogdom Sakse-Wittenberg...
  • Thumbnail for Sakse-Anhalt
    Sakse-Anhalt (Duits: Sachsen-Anhalt, [ˈzaːksn̩ˈʔanhaltʰ]; Nederduits: Sassen-Anholt) is 'n deelstaat van die Bondsrepubliek Duitsland. Die administratiewe...
  • Thumbnail for Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha
    Die Huis van Braganza-Sakse-Koburg en Gotha of Braganza-Sakse-Koburg en Gotha, was 'n tak van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha wat oor die Koninkryk...
  • Thumbnail for Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld
    Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld (Mary Louise Victoria; 17 Augustus 1786 – 16 Maart 1861; Duits: Marie Luise Viktoria) was die ma van koningin...
  • Thumbnail for Alfred, Hertog van Sakse-Koburg en Gotha
    Alfred, die Hertog van Sakse-Koburg en Gotha (Alfred Ernest Albert; 6 Augustus 1844 – 30 Julie 1900) was die tweede seun en vierde kind van koningin Victoria...
  • Thumbnail for Albert, prinsgemaal
    Prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha (Francis Albert Augustus Charles Emmanuel' 26 Augustus 1819 – 14 Desember 1861), later SKH die Prinsgemaal, was...
  • Thumbnail for Halle, Sakse-Anhalt
    Halle is die grootste stad in die Duitse deelstaat van Sakse-Anhalt. Die amptelike naam van die stad is Halle (Saale). "Statistisches Landesamt Sachsen-Anhalt"...
  • Thumbnail for Frederik III van Sakse
    Frederik III van Sakse (Torgau, 17 Januarie 1463 – Lochau, 5 Mei 1525), die Wyse genoem, was die oudste seun van keurvors Ernst van Sakse en Elisabeth van...
  • Thumbnail for Oberliga
    Noord gepromoveer het. Die wenners van die hierdie oberligas (Neder-Sakse Wes; Neder-Sakse Oos; Hamburg; Bremen; Sleeswyk-Holstein) speel aan die einde van...
  • Thumbnail for Victoria van Sakse-Koburg en Gotha
    kind van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk en prins Albert van Sakse-Koburg en Gotha. Sy het die Duitse keiserin en koningin van Pruise geword...
  • Thumbnail for Elbe
    Elbe (kategorie Sakse-Anhalt)
    kilometer (678 myl). Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein...
  • Thumbnail for Essex
    beteken Oos-Sakse en is soortgelyk aan Sussex (Suid-Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (Wes-Sakse) en Middlesex (Middel-Sakse). Chelmsford...
  • Thumbnail for Alfred, erfprins van Sakse-Koburg en Gotha
    Alfred, erfprins van Sakse-Koburg en Gotha KG (Alfred Alexander William Ernest Albert; 15 Oktober 1874 - 6 Februarie 1899), was die seun en regmatige...
  • Thumbnail for Sussex
    suidelike Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Wessex (westelike Sakse) en Middlesex (middel Sakse). Hierdie...
  • Thumbnail for Leopold I van België
    George Christian Frederick; Prins van Sakse-Koburg-Saalfeld en later Prins van Sakse-Koburg en Gotha, Graaf van Sakse; 16 Desember 1790 - 10 Desember 1865)...
  • Thumbnail for Middlesex
    middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse). Geographers'...
  • Thumbnail for Opper-Sorbies
    Opper-Sorbies (kategorie Sakse)
    13 490 mense hoofsaaklik in die Opper-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Sakse gepraat. Die grootste stede in die Opper-Sorbiese taalgebied is Bautzen...
  • FC Sachsen Leipzig is 'n Duitse sokkerklub uit Leipzig in die deelstaat Sakse. In 1899 is Britannia Leipzig gestig, wat in 1919 met FC Hertha 05 Leipzig...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KangogrotteSimmetrieByLys van Afrika-landePeperbus, FraserburgKlem-in-die-kaakSokkerVolhoubaarheidInternet van DingeStedelike gebiedHipertensieLetterlike en figuurlike taalgebruikStadKoue OorlogSportSeksuele stimulasieToerismeAfrikaanse naguilVrouLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaPropagandaLongontstekingSinoniemHemelvaartGasFabelVleilandKankerGodsdiensKweekhuisgasAborsieLeeuOranjerivierKoorsSterProteaKolorektale kankerKultuurEkostelselSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureViëtnamPankreasNic de JagerGestremdheidKlimaatveranderingVoedselketting20ste eeuGesondheidWaterpokkiesMahatma GandhiMaroela MediaPirow BekkerXenofobieOmanHoenderInsekNamibiëDoopShakaKortverhaalTelefoonGroepsdrukKarooAntoniemBeroerteBorskankerDramaGenadedoodHeuningbyTolla van der MerweGetalByvoeglike naamwoordSenuweestelselMiddelmisbruikLys van bekende Suid-AfrikanersSpinnekopAfvalbestuur🡆 More