Elbe

Die Elbe (Tsjeggies: Labe, Nederduits: Elv) is 'n rivier in Tsjeggië en Duitsland met 'n lengte van 1 091 kilometer (678 myl).

Die rivier vloei deur die Duitse deelstate Sakse, Brandenburg, Sakse-Anhalt, Mecklenburg-Voorpommere, Nedersakse, Hamburg en Sleeswyk-Holstein en mond uit in die Noordsee by Cuxhaven. Die grootste stede, wat in Duitsland aan die Elbe geleë is, is Dresden, Maagdenburg en Hamburg.

Labe - Elbe - Elv
Die Elbe in Sakse.
Die Elbe in Sakse.
Die Elbe in Sakse.
Elbe

Die stroomgebied van die Elbe.

Oorsprong Reusegebergte (Tsjeggië)
Monding Elbmonding, Duitsland
Noordsee
Stroomgebied Tsjeggië en Duitsland
Lengte 1 091 km (678 myl)
Oorspronghoogte 1 386 m (4 547 voet)
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 711 m³/s (25 109 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 148 268 km² (57 247 myl²)
Kaart van die Elbe-bekken in Europa.
Kaart van die Elbe-bekken in Europa.
Elbe
Elbevloed op 22 Maart 2005

Eksterne skakels

Tags:

BrandenburgCuxhavenDresdenDuitslandHamburgMaagdenburgMecklenburg-VoorpommereNederduitsNedersakseNoordseeSakseSakse-AnhaltSleeswyk-HolsteinTsjeggiesTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Herpes simplexJan van TonderTekstielKangaroeC.J. LangenhovenSoortnaamFraktuurTurkyeMeervoudSkynprivaatnetwerkTsoenamiRoesXenofobie in Suid-AfrikaStaalLongontstekingKurt-Lee ArendseResensieAfrikaanse TaalmonumentAnilingusPlantNatuurbewaringRenteFacebookAl-FatihaOlimpiese SpeleRob HersovTrekarbeidOnderwerp (taalkunde)VratKolitisHannes van WykWet op NaturellengrondDroogteRymEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaWaterkringloopVryheidsdagBynierRobbeneilandKortverhaalEjakulasieGroepsgebiedewetWolfLys van politieke partye in Suid-AfrikaHulpwerkwoordBeroerteVerkoueSpringbokkeLoodTaalMenseregtedagHandelsmerkLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHemelvaartVoortrekkersKlopjagE-posWerkloosheidSeilvaartLys van Kaapstad se voorstedePerdebyeSlag van Cuito CuanavaleMaanNatuurlike hulpbronBywoordBedreigde spesieHemelvaartsdagRina HugoDiarreeRookgewoonteSeksualiteitPlastiekSuid-Afrikaanse ReserwebankOranjerivierAardverwarmingKrieket🡆 More