Moldau

Die Moldau (Tsjeggies: Vltava, histories Wulda - afgelei van die Germaanse Wilth-ahwa wilde, onstuimige water), soms ook Boheemse See genoem, is die langste rivier in Tsjeggië en 'n syrivier van die Elbe.

Die rivier het 'n lengte van 430 kilometer en dreineer 'n stroomgebied met 'n oppervlakte van 28 090 km² met 'n gemiddelde afloop van 149,9 m³/s by sy monding.

Moldau-rivier
Die Moldau in Praag.
Die Moldau in Praag.
Die Moldau in Praag.
Moldau

Die stroomgebied van die Moldau.

Oorsprong Warm Moldau, Koue Moldau - Boheemse Woud (Šumava)
Monding Elbe naby Mělník
Stroomgebied Tsjeggië
Lengte 430 km (267 myl)
Oorspronghoogte 1 172 m (3 845 voet)
Mondinghoogte 155 m (509 voet)
Gemiddelde afloop 149,9 m³/s (5 294 ft³/s)
Stroomgebiedopp. 28 090 km² (10 846 myl²)

Tags:

ElbeGermaanse taleTsjeggiesTsjeggië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AboriginesSportSkoolNazi-DuitslandWet op Verbod van Gemengde HuwelikeLyfstraf in skoleVaginaKasteel die Goeie HoopKartografieBreingewasKunstenaarKAardbewingVerkleinwoordWes-KaapHarry PotterSendelingposisieSkaakSlag van Cuito CuanavalePersentasieBlack SashGamelanSinoniemSwangerskapPornhubUnited Democratic FrontJansenvilleWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKameelperdSonnestelselApostoliese GeloofsbelydenisKlereGroot GatGriekwa-AfrikaansIndustriële RevolusieNieuwoudtvilleAfro-AmerikanersStedelike hitte-eilandSoweto-opstandKarlien van JaarsveldKommunikasieSimboolJakkalsFiela se kindMartin Luther King jr.KompasOrthopteraRenaissanceAvbobNaaldekokerMagneetFamilie (verwantskap)ProteïenLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVoëlErns GrundlingVennootskapDermpoliepVerdampingEmo AdamsKontinentYouTubeKolitisVloeistofIslamitiese StaatLys van myne in Suid-AfrikaSikloonUitwerking van klimaatsveranderingGautengArmoedeOrrelDiepaartromboseRomanWikiquote🡆 More