Leopold I (Leopold George Christian Frederick; Prins van Sakse-Koburg-Saalfeld en later Prins van Sakse-Koburg en Gotha, Graaf van Sakse; 16 Desember 1790 - 10 Desember 1865) was vanaf 21 Julie 1831 tot sy oorlye die eerste Koning van België.
Leopold I van België | |
---|---|
Koning van België | |
Leopold I van België | |
Vorstehuis | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Titels | Koning van België |
Regeer | 21 Julie 1831 – 10 Desember 1865 |
Opvolger | Leopold II |
Volle naam | Leopold George Christian Frederick |
Gebore | 16 Desember 1790; Koburg, Duitsland |
Oorlede | 10 Desember 1865; Laeken, België |
Eggenoot | Charlotte Augusta van Wallis Louise-Marie van Frankryk |
Kinders | Louis-Philippe Leopold II Philipp Charlotte |
Vader | Franz Frederick Anton |
Moeder | Augusta Caroline Reuss van Ebersdorf |
Hy was die stigter van die Belgiese lyn van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha.
Sy kinders was Louis-Philippe, Leopold II (1835–1909), Philipp Graaf van Vlaandere (1837–1905) en Charlotte van Meksiko (∞ 1857 Keiser Maximilian van Meksiko).
Hy is in Koburg gebore en het in Laeken gesterf.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Leopold I van België, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.