Neder-Sorbies of Wendies (dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc, Duits: Niedersorbische Sprache) is 'n Wes-Slawiese taal en word deur 6 860 mense hoofsaaklik in die Neder-Lausitz-streek in die Duitse deelstaat Brandenburg gepraat.
Die grootste stede in die Neder-Sorbiese taalgebied is Cottbus (Chóśebuz) en Lübbenau (Lubnjow).
Neder-Sorbies dolnoserbšćina, dolnoserbska rěc | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Duitsland | |
Gebied: | Neder-Lausitz | |
Totale sprekers: | 6 860 | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Slawies Wes-Slawies Sorbies Neder-Sorbies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Duitsland | |
Gereguleer deur: | Sorbiese Taalraad | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | dsb | |
ISO 639-3: | dsb | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Die naaste taal, wat nou aan Neder-Sorbies verwant is, is Opper-Sorbies. Die naaste verwante tale is Kasjoebies, Pools, Slowaaks en Tsjeggies.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Neder-Sorbies, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.