Spreewald

Spreewald / Błóta

Historiese kultuurlandskap en
Unesco-biosfeerreservaat


Ligging

Spreewald

Brandenburg, Duitsland


Oppervlakte
500 km²
waarvan biosfeerreservaat: 488 km²


Bevolking

Spreewald

50 000


Tale
Duits, Neder-Sorbies

Die Spreewald (Neder-Sorbies: Błóta, "Moerasland") is 'n uitgestrekte laagland en historiese kultuurlandskap in die suidooste van die Duitse deelstaat Brandenburg, geleë in die administratiewe distrikte Dahme-Spreewald en Oberspreewald-Lausitz, sowat 100 kilometer suidoos van Berlyn. Die Spreewald vorm die noordelikste deel van Neder-Lausitz met Cottbus as die politieke en kulturele sentrum. Sy hoofkenmerk is die natuurlike vertakkings van die Spreerivier wat deur kunsmatige kanale aansienlik uitgebrei is. Die rivier- en moeraslandskap word sedert 1991 as Unesco-biosfeerreservaat beskerm.

Spreewald
Kaart van die Spreewald

Dit was veral die Sorbe, 'n Wes-Slawiese volk, wat hul stempel op die kultuurlandskap Spreewald afgedruk het. Die gebied het lankal tot een van die bekendste en gewildste toeristebestemmings in Brandenburg ontwikkel.

Soortgelyke landskappe in Europa

Eksterne skakels

13°55′35″O / 51.91389°N 13.92639°O / 51.91389; 13.92639

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erebus (berg)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Oplossing (chemie)HoofstadSitrusLys van Suider-Afrikaanse soogdiereProstaatklierXenofobie in Suid-AfrikaLatynRoesBlomSweedsVolksmoordAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeOpenbare redevoeringCradock-4VenusKarlien van JaarsveldJupiterSendelingposisieAborsieAvbobBybel20ste eeuJan van RiebeeckKunsmatige algemene intelligensieVoëlProstaatkankerWoestynOnderhandelinge om apartheid te beëindigGedigAppelSatellietMadison IvyPomeloKlimaatveranderingKonsentrasiekampSonkragWoordResensieProteïenWebwerfSkildklierBeeldspraakLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAsiëBreinC++AgtervoegselSelfstandige naamwoordPornografiese subgenresSewe doodsondesBreinkaartKultuurMaselsHeuningFabelOmtrek, oppervlakte en volumePaasfeesTolla van der MerweAardeWaterbesoedelingMangelontstekingGewasboerdery in Suid-AfrikaCleopatra VIIIslamBloemfonteinErfenisdag (Suid-Afrika)HipoteseBloedsomloopstelselAnneli van RooyenKangogrotteKalsiumGlobaliseringSeksueel oordraagbare infeksieVoortrekkermonument🡆 More