Satem-Tale

Die Satem-tale is genoem na die Avestiese woord satəm (honderd).

Dit vorm 'n subgroep van die Indo-Europese tale, saam met die Kentum-tale. Veral die oostelike Indo-Europese tale behoort tot die subgroep, met die uitsondering van Togaars (in Wes-China) wat tot die Kentum-groep behoort.

Satem-Tale
Kaart van die benaderde omvang van die kentum- (blou) en satem-tale (rooi)

Die benaming word ontleen aan die verskynsel dat die Indo-Europese tale onder te verdeel is in een groep waarby die woord vir die getal 100 met velare of palatale plofklank begin (byvoorbeeld k), en in een groep waarby die woord vir 100 met 'n alveolêre of 'n palato-alveolêre frikatiewe klank begin (byvoorbeeld s of sj).

Satem-tale (100)

Die Satem-tale is (in chronologiese volgorde):

(Enkele ander Indo-Europese tale kan nie in een van die twee subgroepe geplaas word nie)

Kentum-tale (100)

  • Latyn centum
  • Iers cet
  • Togaars kant
  • Grieks hekaton (die toevoeging van he- is 'n uitsonderlike verskynsel)
  • Goties hund (die h-klank is ontstaan uit 'n gewysigde k)
Indo-Europese tale > Satem-tale

Tags:

AvestiesIndo-Europese taleKentum-taleTogaars

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlankverskynselsKolorektale kankerBipolêre gemoedsteuringAfghanistanLVarkGodKinderregteEngelsNieuwoudtvilleProstaatklierDie BylPaddaWoordRenier van RooyenWikipediaW3CHerpes simplexIntensiewe vormBoet TroskieJan BloukaasBruin huisslangSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989PoesPlae van EgipteKoppeltekenLys van Suid-Afrikaanse skrywersDissipel vir wie Jesus baie lief wasBaltimoreEnsiklopedieNamakwalandKriekFiksieGewone drolpeerLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeorgiese nasionale rugbyspanGerrie PretoriusAarverkalkingDuitse perdebyPornografiese akteurVolhoubaarheidVratFridtjof NansenJodeAngkor WatWillie EsterhuizenStaat PalestinaVrymesselaryGalblaasTonnels van Củ ChiVoornaamwoordMarkus JoosteMuggieAsmaKrampKoggelmanderSeksuele stimulasieMorfologie (taalkunde)Orkney Snork NieParysOnderhandelinge om apartheid te beëindigJannie du ToitHelm (geboorte)2023Suider-AfrikaA.J. ApplegateLys van elemente volgens simboolMondIngrid Jonker🡆 More