Belarussies: Oos-Slawiese taal

Belarussies (беларуская мова, bielaruskaja mova, ), voorheen Wit-Russies genoem, is 'n taal wat tot die Slawiese tale gereken word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Belarusse.

Belarussies word benewens in Belarus ook in dele van Oekraïne en Rusland gepraat en in die ooste van Pole.

Belarussies
беларуская мова
biełaruskaja mova 
Uitspraak: [bʲelaˈruskaja ˈmova]
Gepraat in: Vlag van Belarus Belarus
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Pole Pole
Vlag van Letland Letland
Vlag van Litaue Litaue 
Gebied: Oos-Europa
Totale sprekers: 8 miljoen 
Rang: 79
Taalfamilie: Indo-Europees
 Slawies
  Oos-Slawies
   Suidoos-Slawies
    Belarussies 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Belarus Belarus
Gereguleer deur: Instituut van Belarussies
Taalkodes
ISO 639-1: be
ISO 639-2: bel
ISO 639-3: bel 
Verspreiding van Wit-Russies
Verspreiding van Wit-Russies
Belarussies: Oos-Slawiese taal
Verspreiding van Belarussiese dialekte in Belarus

Belarussies word in die Cyrilliese alfabet en soms ook in die Latynse alfabet, Łacinka in Belarus, geskryf. Laasgenoemde ontwikkel hulle in die 18de eeu onder die invloed van die Rooms-Katolieke Kerk en die Poolse beïnvloeding uit die weste van die land, wat tot die Poolse verdeling deel uitgemaak het van Pole.

Belarussies is 'n Oos-Slawiese taal en vertoon derhalwe die sterkste verwantskap met Oekraïens en Russies. Belarussies het ook 'n sterk Poolse invloed ondergaan.

Verwysings

Eksterne skakels

Belarussies: Oos-Slawiese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Belarussies
Belarussies: Oos-Slawiese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Belarussies


Indo-Europese tale: Satem-tale: Slawiese tale
Wes-Slawiese tale:
Kasjoebies | Polabies (†) | Pools | Slowaaks | Silesies | Sorbies (Neder-Sorbies, Opper-Sorbies) | Rusyn (Rusnak) | Tsjeggies
Oos-Slawiese tale:
Oud-Oos-Slawies (†) | Oekraïens | Russies | Rusyn (Roeteens) | Belarussies
Suid-Slawiese tale:
Bulgaars | Masedonies | Sloweens | Serwo-Kroaties (Bosnies, Kroaties, Montenegryns, Serwies)
Kunsmatige tale:
Protoslawies | Kerkslawies (Ou Kerkslawies) | Interslawies

Tags:

BelarusOekraïnePoleRuslandSlawiese taleTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpeelkaartEjakulasieVaste stofCheslin KolbeKultuurMonoloogAarverkalkingItaliëSendelingposisieVerlede tydSeksuele opwekkingOorstromingAbsolute monargieMartin Luther King jr.DoelwitWithaaiVoorvoegselEugenetikaAborsie in Suid-AfrikaEllipstekenStadAppel (sanger)Lys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSkuinsstreepKartografieKolorektale kankerPubiese hareKrugerwildtuinWoordeskatProteïenDierAngolese BurgeroorlogGroepsdrukMenseregteKasteel die Goeie HoopEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMonumentMisdaadromanPuberteitWaterbesoedelingMaanVoorsetselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMorfologie (taalkunde)VoortrekkermonumentErektiele disfunksieMorfeemOos-KaapGezina, PretoriaBernice WestSharpeville-slagtingTienie HollowayGeldEkonomieToestand van materieLettergreepRassismeKoolstofdioksiedWerkloosheidHeks van HexrivierLys van kleureInentingTradisionele literatuurLetterkundeRugbyTandbederfWelwitschiaAfvalbestuurVolhoubaarheidEienaamTrappe van vergelykingTegnologieGreen PornoFilistyneSamestellende afleiding🡆 More