Meissen

Meissen (Opper-Sorbies: Mišno, Latyns: Misena) is 'n klein stad met 'n bevolking van 27 098 in die ooste van Duitsland in die deelstaat Sakse.

Meissen het bekend geword nadat die stad in 1708 sy eie porselein vervaardig het. Dit is hoe Europa onafhanklik geword het van Chinese porselein. Meissen vervaardig porselein sedert 1708.

Meissen
Meissen

Kaart Wapen
Meissen
Meissen
Meissen in Sakse
Meissen
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Meissen Sakse
 Koördinate 51°10′N 13°29′O / 51.167°N 13.483°O / 51.167; 13.483
 Stigting 929
 Stadstatus 1332
 Oppervlakte:  
 - Totaal 30,9 vk km
 Hoogte bo seevlak 106 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2012) 27 098
 - Bevolkingsdigtheid 877/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Olaf Raschke
 Amptelike Webwerf stadt-meissen.de

Verwysings

Tags:

1708ChineseDuitslandEuropaLatynOpper-SorbiesSakse

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesWetenskaplike klassifikasieSwaziSwemSpinnekopMorfeemAsemhalingLys van elemente volgens simboolWolkMusiekNatriumtiosulfaatHernubare energieEskomBruto binnelandse produkSeksualiteitKinderregte24 AprilJan van TonderBraaiKersfeesNierBeesDroogteSuid-AfrikaAntoniemBolandse aardbewing van 1969Geskiedenis van Suid-AfrikaInflasieHondKoue OorlogAntieke EgipteAngolese BurgeroorlogProteaLys van Kaapstad se voorstedePrimêre sektor van die ekonomieBerilliumApartheidStadKarooLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Plae van EgipteSharpeville-slagtingBelastingAfvalbestuurVoëlLionel PetersonKongo-krisisDemi Lee MooreKonsentrasiekampBrandstofJan-Willem BreureJavaScriptSout (chemiese stof)Menslike seksuele gedragImpakte van toerismeAkkedisBrongitisSaartjie BaartmanYslandSlangVaginale kankerMuskietGeografie van Suid-AfrikaGalileo GalileiPeriodieke tabelNasionalismeKrokodilViëtnamoorlogAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAfrikaanse woordelys en spelreëlsEerste WêreldoorlogGenitale vratAfrikanersVoortrekkermonumentTremKalenderPriemgetal🡆 More