Olimpus

Die berg Olimpus (Grieks: Όλυμπος) is die hoogste bergreeks in Griekeland.

Sy hoogste piek is Mýtikas, op 2 919 meter. Dit is een van die hoogste pieke in Europa.

Olimpus
Olimpus se hoogste piek, Mýtikas. Olimpus se hoogste piek, Mýtikas.
Ligging Grensgebied tussen Thessalië en Masedonië, Griekeland
Hoogte 2 917 meter bo seevlak
Reeks Olimpus-massiv
Koördinate 40°05′08″N 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O / 40.08556; 22.35861 22°21′31″O / 40.08556°N 22.35861°O / 40.08556; 22.35861
Eerste bestyging 2 Mei 1913
Eerste bestyger(s) Christos Kakalos
Maklikste roete Hiking
Ligging van Olimpus op 'n kaart (Griekeland)
Olimpus
Olimpus

In Griekse mitologie is die berg beskou as die blyplek van die twaalf Olimpiese gode, die belangrikste twaalf gode van die panteon.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Mount Olympus

Eksterne skakels

Tags:

EuropaGriekelandGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SponsdierGurbanguly BerdimuhamedowEnkelvoudige sinRieldansKruisigingFukuokaAnale kankerPous Benedictus XIIIVolkekundeSaoedi-Arabiese Grand PrixSelMenslikepapilloomvirus-infeksie2023 Gaboenese staatsgreepHomoBrjansk-oblastWaterDirigentHartversakingAnusNoordwes-UniversiteitRoebelWorsie VisserRekenaarwetenskapGuinee-BissauHondKarpaletonnelsindroomInternational Standard Name IdentifierByvoeglike naamwoordVisSpinnekopSloweniëVlermuisGerrie PretoriusOnderhandelinge om apartheid te beëindigHerfsSlukdermPeniskankerHindoeïsmeKoos du PlessisMuisvoëlGoogle MapsHadjHitteruilerWikimedia-stigtingGriepJudeaOlimpiese Somerspele 2004Verenigde State van AmerikaNuwe TestamentSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994GetalRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Amerikaanse dollarEwenaarSteve HofmeyrFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006AppelblaarAfrican People's MovementApostoliese GeloofsbelydenisChirurgieSkilpadEkonomie van Suid-AfrikaNew OrleansHertzogprysThe SimpsonsSpysverteringstelselHemelvaartsdagGeelsugRing van VuurPersoonlikheidNarsismeDuitse WikipediaKoekie (rekenaarwetenskap)IndiëKleurSiembamba🡆 More