Griekeland Masedonië

Masedonië (Grieks: Μακεδονία, Masedonía ) is ’n geografiese en historiese streek van Griekeland in Suidoos-Europa.

Dit is die grootste en digs bevolkte deel van die land. Dié gebied en Thracië word soms saam "Noord-Griekeland" genoem.

Griekeland Masedonië
Ligging van Masedonië in Griekeland
Griekeland Masedonië
Vlag van Masedonië
Griekeland Masedonië
Seël van Masedonië

Hierdie noordelike Griekse streek omsluit die grootste deel van die antieke Koninkryk van Masedonië, die koninkryk wat deur die Argeïese Dinastie regeer is, waarvan die belangrikste lede Alexander die Grote en sy pa, Philippos II, was. Onder die Ottomaanse Turke het die naam in onbruik geraak.

Selfs voor die stigting van die moderne Griekse staat in 1830 is dit geïdentifiseer as ’n Griekse provinsie, hoewel Masedonië geen geografiese grense het nie. Teen die middel van die 19de eeu is die naam weer informeel gebruik as ’n geografiese eerder as ’n politieke streek.

Teen die einde van die Ottomaanse tydperk is die grootste deel van die streek bekend as Roemelië deur die Verdrag van Boekarest (1913) verdeel ná die Ottomane se nederlaag in die Balkan-oorloë van 1912-1913. Griekeland, Serwië, Bulgarye en Albanië het elk ’n deel van die streek gekry – Griekeland die grootste.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

EuropaGriekelandGrieksThracië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosluisGeoffrey HintonWitbloedselSpringsElandréAfrikaansHartversakingFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006Wynand du ToitHertzogprysJohan StemmetDigvormCas Janse van VuurenBorsteURIWaldemar SchultzCecilia Payne-GaposchkinNapoleon I van FrankrykKrieketGeskiedenis van Suid-AfrikaWayback MachineBolsjewisRigtersFredi NestRoekelose DadeAirbus A340ThailandDuitse maselsIndiëJaarAardklopAardbewingSalomoGroenlandsPeniskankerCharles DickensIndonesiëAfrikaanse TaalbewegingSaccharomyces cerevisiaeGipsRob HersovAndré P. BrinkNoordwes-UniversiteitMusieksimboleRepubliek ChinaWikiLeaksDurbanSuiwelprodukTweede VryheidsoorlogBratislavaHitteruilerPalmagtigeJuan Antonio VillacañasKrieketwêreldbeker 1983EwenaarMuskeljaatkatEngelse nasionale sokkerspanNigerVSA dollarVergelykings (taalkunde)Seksueel oordraagbare infeksieTien GebooieAmazon.com1991Trappe van vergelykingReënspinnekopSlangSamuel Bankman-FriedTandbederfPaasfeesKursiefAfrikaanse skrywersKwartêrDesiré GardnerKunsmisFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014Ereksie8 April🡆 More