Kursief

Kursief, soms ook skuinsdruk genoem, is in tipografie ’n lettertipe wat op lopende skrif gebaseer is.

Vanweë die invloed van kalligrafie hel dit gewoonlik effens na regs oor. Kursief is ’n manier om klem op woorde of sinsnedes te lê. Dit word soms beskryf as die drukkersweergawe van onderstreepte woorde. Kursiewe skrif is ook ’n sinoniem vir lopende skrif.

Kursief
"Monotype Garamond" se kursief.

In ware skuinsdruk lê die woorde skuins, maar die lettervorm verander nie – dié manier word deur talle skreeflose lettertipes gebruik.

Verwysings

Tags:

KalligrafieLettertipeSinoniem

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ISBN (identifier)MiddeloorontstekingBorskankerOntkiemingAmenemhat INiccolò MachiavelliLi KeqiangPuberteitGabriëlAfrikaanse taalleerGeografie van Suid-AfrikaKoringKrieketAfrican People's MovementJohann RossouwByvoeglike naamwoordCarles PuigdemontAfrikaanse woordelys en spelreëlsGeskiedenis van erotiese afbeeldingsApostoliese GeloofsbelydenisAfrikaanse TaalbewegingAmptelike taalMaselsJan van RiebeeckCleopatra VIIWayde van NiekerkRomeSluipmoordJohannesburgProxima Centauri bRooms-Katolieke KerkMetaheelalMinervaLuidsprekerTrappe van vergelykingKunsUtahIsaac AlbenizFariseërsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Lys van woestyneComrades-maratonKriekLewerRugbyTolla van der MerweDermpoliepBrandmondsindroom2023 Gaboenese staatsgreepBolsjewisHindoeïsme2024ThailandEmmy ClarkeNic de JagerVerslankingAfkortingVisGewone janfrederikErns GrundlingPiet ByleveldDuitsersAarde se atmosfeerNarsismeLys van lande volgens oppervlakNarsistiese persoonlikheidsteuringPriaposMenseregteAppiese WegOutismeTuvaluSwahiliMacauWoestynJan BlohmSkaap🡆 More