Hermes

Hermes (Grieks: Ἑρμῆς) is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook ’n gids na die onderwêreld.

Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hulle oorgesteek het, van herders, diewe, leuenaars letterkunde, atlete, handel, en mate en gewigte.

Hermes
Griekse Olimpiese god
Hermes
Naam Hermes
God van handel, diewe, reisigers, sport; boodskapper van die gode
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool Boodskapperstaf, sandale met vlerke, skilpad
Ouers Zeus en Maia
Kinders Eros, Pan, Hermafroditos, Tyche, Abderos, Autolukos
Romeinse eweknie Mercurius

Sy simbole sluit in die skilpad, sandale met vlerke, haan en boodskapperstaf. Sy eweknie in die Romeinse mitologie was Mercurius.

Hermes het boodskappe van die Olimpiese gode na die mens gebring; hy het skoene met vlerke gedra sodat hy tussen die twee wêrelde kon rondvlieg. Hy het ook as gids opgetree vir afgestorwenes na die onderwêreld. In baie Griekse mites was hy die enigste god naas Hades, Persefone, Hekate en Tanatos wat die onderwêreld ongehinderd kon binnegaan en verlaat.

Hy was die seun van Zeus die Plejade Maia, ’n dogter van die Titaan Atlas.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Hermes
  • Burkert, Walter, 1985. Greek Religion (Harvard University Press)
  • Kerenyi, Karl, 1944. Hermes der Seelenführer.

Eksterne skakels

Tags:

GrieksGriekse mitologieOlimpiese godeOlimpus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NaaldekokerBlaarGroot TrekNetbalVrymesselaryGeldLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMiddeloorontstekingAnneli van RooyenRassismeAfrikanerweerstandsbewegingWelwitschiaLieweheersbesieFabelFiela se kind (rolprent)AfrikanersRugbyNelson MandelaChristendomGeestesteuringLoftus MaraisCristiano RonaldoDriehoekPretoriaHeuningbySatellietPinksterOrtopedieStilleweHondeklipbaaiVerkragtingStadAardeVingerseksOnomatopeeKasterolieWright-broersWet op Bantoe-onderwysNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWerkloosheidDier1913KatLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BysteekEnsiklopedieDaggaGipsMeeueToringTamatieSpringbokkeNeurenberg-verhoreGeloftedagSpreeuHector PietersonOlimpiese SpeleLuiperdThe CranberriesNedersettingKarakteriseringPerdOmgewingsbeheerKrampGordelroosKoue OorlogSaartjie BaartmanAbstraksie (rekenaarwetenskap)KaapstadKitaarNasiebouSportLewerRudi ClaaseInvloed van vigs op die ekonomie🡆 More