Panteon

’n Panteon (van Grieks Πάνθειον – pantheion, letterlik ’n tempel van alle gode, onsydig van πανθεῖος – pantheios, van alle gode, van πᾶν – pan, alle + θεῖος – theios, van die gode, van θεός – theos, god) is ’n groep gode van ’n spesifieke religie of mitologie.

Panteon
Frontaansig van Rome se Panteon

Godewêreld

Die term word in die besonder gebruik wanneer, soos in die Griekse mitologie, die godewêreld duidelik gestruktureer is, met ’n bepaalde hiërargie, omskryfde familieverhoudinge en afgebakende take.

Die familiebande en hiërargie in sulke panteons kan by baie volke teruggevolg word na voorvaderverering of die aanbidding van patriarge.

Tempels

Panteon kan ook verwys na ’n tempel of heilige gebou vir die aanbidding van (alle) gode, veral die tempel in Rome, wat onder keiser Hadrianus tussen 118 en 125 gebou is en wat in 609 'n kerk geword het en steeds bestaan.

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Pantheon (gods)

Tags:

GrieksMitologieReligiewikt:Πάνθειονwikt:θεόςwikt:θεῖοςwikt:παν

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormVergelykings (taalkunde)BorsteTydVormNiemetaalMosambiekAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlankverskynselsMIV/vigs in Suid-AfrikaToringMetaalnywerheidBTWGemmerPersoon (taalkunde)CeresGeskiedenis van Suid-AfrikaGewoonteregMoedersdagLAarverkalkingRooibloedselStedelike hitte-eilandSpinnekopKoronavirusMierGhanaKomplementêre kleureVolhoubaarheidMisdaadSteve HofmeyrMuskeljaatkatInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandByeboerderyFranse RewolusieWerkloosheidLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Twaalf Stamme van IsraelAustraliëSuikersiekteWêreldgeskiedenisDepressie (gemoedstoestand)Covid-19-pandemieKalahariBelastingKapitalismePoesSeksposisieVleilandAborsieSkisofrenieBloeddrukBreinvliesontstekingNelson MandelaWaterstofGalblaasDiarreeDoelwitErfenisCarles PuigdemontLeesEerste WêreldoorlogNamibwoestynWinterSeksuele penetrasieAkteurBevolkingSwangerskapAfrikaanse taalleerAngssteuringJuan Antonio VillacañasFilosofieOnomatopeeEkonomieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMaan🡆 More