In die Nederlandse taal is daar verskeie plaaslike verskille, sowel in Nederland as in Vlaandere, die hoofgebied waar Nederlands gepraat word.
Die plaaslike verskille is dialekte of streektale wat onderverdeel is in stadsdialekte en streekdialekte (soos: Hollands >> Suid-Hollands >> Amsterdams).
Kyk ok Hollands en Noord-Hollands
Die Nedersaksiese dialekte in Nederland:
Die taalgrense en dialekgrense tussen Duitsland en Nederland is nie baie duidelik nie.
Die dialekte groei oor die algemeen nader aan die standaardtaal (of Algemeen Nederlands, ABN). Die norm van Standaardnederlands lê in Haarlem. Die dialekte uit Drenthe, Groningen, Limburg en West-Vlaandere is ver van die standaardtaal verwyder, selfs meer as Afrikaans:
1. Standaardnederlands 2. Haarlem | 12. Arnemuiden | 22. Weskus | 31. Schaffen |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Nederlandse dialekte, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.