Duinkerken: Gemeente in Frankryk

Duinkerken (Frans: Dunkerque, Nederlands: Duinkerke of Duinkerken, Engels: Dunkirk, Duits: Dünkirchen) is 'n nywerheids- en hawestad in die noorde van Frankryk, in die département Nord in die gewes Hauts-de-France, naby aan die Belgiese grens.

Die stad het omtrent negentigduisend inwoners. Duinkerken is die hoofstad van die gelyknamige arrondissement wat rofweg gelykstaande is aan die Weshoek in Frans-Vlaandere.

Ville de Dunkerque
Duinkerken
Duinkerken: Gemeente in Frankryk

Kaart Wapen
Duinkerken: Gemeente in Frankryk
Duinkerken: Gemeente in Frankryk
Vlag
Duinkerken: Gemeente in Frankryk
 Land Vlag van Frankryk Frankryk
 Région (gewes) Duinkerken: Gemeente in Frankryk Hauts-de-France
 Département Duinkerken: Gemeente in Frankryk Nord
 Koördinate 51°02′N 2°23′O / 51.033°N 2.383°O / 51.033; 2.383
 Stigting 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 43,89 vk km
 Hoogte bo seevlak 0-17 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 89 882
 - Bevolkingsdigtheid 2 088/vk km
 - Metropolitaanse gebied 257 259
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Patrice Vergriete
 Amptelike webwerf ville-dunkerque.fr

Duinkerken is deur die Vlaamse grawe gestig om as 'n hawe aan die Noordsee te dien. Die stad is van historiese belang veral vanweë die Duinkerken-Kapers in die Tagtigjarige oorlog, en ook as die basis vir die ontruiming van geallieerde troepe na Engeland gedurende die Slag van Duinkerken tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArrondissementBelgieDuitsDépartementEngelsFrankrykFransFrans-VlaandereFranse gewesteHauts-de-FranceHaweHoofstadNederlandsNordNywerheidStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OogproblemeTuberkuloseKongo-krisisHannes van WykSleutel (musiek)VerkragtingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BiodiversiteitHartaanvalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaProteïenBestaansboerderyVraag en aanbodWortelNiersteenGeskiedenis (vakgebied)EreksieMaan24 AprilRob HersovBipolêre gemoedsteuringKlinkerSteenkool in Suid-AfrikaBeurtkragDagboekSnaarinstrumentYouTubeHokkieWaterbesoedelingWalvisMenstruasieLeeuVulkaanIslamKitaarUniversele Verklaring van MenseregteSwitserlandAngolaAsiëStollingsgesteenteTussenwerpselKalenderPersentasiePoësieTrekarbeidLenteSuid-Afrikaanse randDataverwerkingWeer (meteorologie)Nasionale VrouedagLys van Joodse feeste en herdenkingsLugbesoedelingGrondbesoedelingBernice WestToekoms van die AardeNedersettingWêreld- Ekonomiese ForumVerkoueKlimaatveranderingLeonardo da VinciC.J. LangenhovenBeeldspraakXenofobieDesimale breukeStedelike hitte-eilandMeningsverskil oor aardverwarmingVerkleinwoordBeesvleisAfrikaanse TaalmonumentDepressie (gemoedstoestand)MetaalPretoriaAfrikaLimfvatstelsel🡆 More