Middelburg, Oos-Kaap

Middelburg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie die Oos-Kaap.

Dit lê omtrent halfpad tussen Graaff-Reinet en Colesberg op die oewer van die Klein-Brakrivier.

Middelburg
Treinstasie in Middelburg
Treinstasie in Middelburg
Middelburg is in Oos-Kaap
Middelburg
Middelburg
Middelburg, Oos-Kaap Middelburg se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°29′38″S 25°01′02″O / 31.49389°S 25.01722°O / -31.49389; 25.01722 25°01′02″O / 31.49389°S 25.01722°O / -31.49389; 25.01722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitInxuba Yethemba
Stigting1852
Oppervlak
 • Totaal44,76 km2 (17,28 vk. myl)
Hoogte
1 279 m (4 196 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal18 681
 • Digtheid417/km2 (1 080/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense43.9%
 • Swart mense49.2%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 52.3%
 • Xhosa 43.6%
 • Engels 1.9%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
5900
Poskode (posbusse)
5900
Middelburg, Oos-Kaap
Die Gereformeerde kerk Middelburg, Kaap, is volgens sekere bronne die oudste kerkgebou van die kerkverband wat vandag nog as sodanig diens doen.
Middelburg, Oos-Kaap
Die eertydse sinagoge, nou 'n woonhuis.

Geskiedenis

Die dorp is in 1852 gestig en kry sy naam as gevolg van die sentrale ligging daarvan ten opsigte van Cradock, Colesberg, Richmond en Hofmeyr. Die dorp is aangelê op die plaas Driefontein op 6 April 1852 nadat die kerkraad van Colesberg dit by die boer Jan Coetzee gekoop het vir ₤3 000.

Omgewing

Die N9 en N10 nasionale paaie sluit bymekaar aan suid van die dorp en gaan weer uitmekaar 18 km aan die noordekant van die dorp. Die distrik is 5 700 km² groot en is een van die beste merinodistrikte in die land.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Middelburg, Oos-Kaap GeskiedenisMiddelburg, Oos-Kaap OmgewingMiddelburg, Oos-Kaap Noemenswaardige boorlingeMiddelburg, Oos-Kaap Sien ookMiddelburg, Oos-Kaap VerwysingsMiddelburg, Oos-Kaap Eksterne skakelsMiddelburg, Oos-KaapColesbergGraaff-ReinetKlein-Brakrivier (Groot-Vis, lat -31.83, long 25.40)Oos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cheslin KolbeAppel (sanger)Wetenskaplike klassifikasieBestaansboerderyKrokodilLübeckRugbySiekteKweekhuiseffekRugbywêreldbeker 2023Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaMeeueChapmanspiek-rylaanDroomKindersiektesPeriodieke tabelVrouWaterpokkiesLongontstekingTuberkuloseRassismeSendelingposisieGlobaliseringOrale seksHeupvervangingAfvalbestuurWikipediaWhatsAppPriemgetalSkildklierJohan BadenhorstEthiopiëDriedimensioneelEkonomie van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name7de LaanDie Stem van Suid-AfrikaMadison IvyNaaldekokerDemokratiese Republiek die KongoRooilipslangArendSirkusSamestellingMenslike skeletHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKasteel die Goeie HoopVlag van Suid-AfrikaGriepLys van Afrikaanse televisiereekseVleilandLandbouNiemetaalFibonacci-reeksAngssteuringPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLugbesoedelingSilwerWaterbesparing in Suid-AfrikaMieliestronkKortverhaalDie GelofteDrinkwatervoorsieningSias ReineckeErica BoyerSoogdierLimpopo (rivier)NatriumsulfietBedryfstelsel (inligtingstegnologie)WelwillendheidsdagGeografie van Suid-AfrikaJo BlackRacheltjie de BeerLeestekenOlimpiese SpeleAB de Villiers🡆 More