Dokkum

Dokkum is 'n Nederlandse stad in die munisipaliteit van Noardeast-Fryslân.

Dit is geleë op die grens tussen die Kleistreek en die Friese Woude, in die noordooste van die provinsie Friesland. Dokkum is per slot die noordelikste stad van Nederland en is één van die elf Friese stede. Dit het 12,540 inwoners (soos op 1 Januarie 2018). Die fortifikasies het behoue gebly en staan as die bolwerken bekend.

Dokkum
Stad
Vlag van Dokkum
Vlag
Wapen van Dokkum
Wapen
Dokkum in vroeëre tye
Dokkum in vroeëre tye
Ligging van Dokkum in Friesland
Ligging van Dokkum in Friesland
Koördinate: 53°19′31″N 5°59′56″O / 53.32528°N 5.99889°O / 53.32528; 5.99889 5°59′56″O / 53.32528°N 5.99889°O / 53.32528; 5.99889
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieDokkum Friesland
MunisipaliteitNoardeast-Fryslân
Bevolking
 • Totaal12 540
Poskode
9100 - 9103
Skakelkodes0519

Fotogalery

Naburige stede en dorpe

Holwerd Ternaard Metslawier
Bornwird Dokkum  Engwierum
Rinsumageast Damwâld Oostwoude

Bekende boorlinge

Tags:

FrieslandNederlandNoardeast-Fryslân

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sweeds16 NovemberSeksuele penetrasieNiemetaalMenseregtedagAdolf HitlerWitrenosterWaterbesoedelingSeilvaartC. Louis LeipoldtAngssteuringKolorektale kankerKurt-Lee ArendseSuid-AfrikaTswana633Verlede tydKatoenSkarlakenkoorsVenda (taal)IndiëPikkewynGrondwetSarel Jacob PretoriusVergelykings (taalkunde)BybelSuid-Afrikaanse WeermagGeskiedenis van AfrikaansYsbeerMonopolyLewerTolla van der MerweWerkwoordVoegwoordSeksJakkalsPersSprokieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWêreldboekedagSeksuele opwekkingHeidelberg, GautengTropiese sikloonFibonacci-reeksC.J. LangenhovenKultuurAardedagGasProvinsies van Suid-AfrikaCristiano RonaldoDiskriminasieGeskiedenis van Suid-AfrikaElandréDrinkwatervoorsieningSinoniemSoogdierSlawernyEienaamNamakwalandAtriale fibrillasieKoue OorlogGqeberhaVrystaatAfrikaanse TaalmonumentHartversakingStaalInligtingKongo-krisisVoortrekkersAborsie in Suid-AfrikaWiki CommonsTamatieSkoenlapperToerismeBernice West🡆 More