Oorlams (ook: Oorlands, Oorlans) is 'n Afrikaans-gebaseerde dialek in Suid-Afrika.
Oorlams word veral in die gebied van die ou Transvaal gepraat. Dit word deur taalkundiges as 'n kreooltaal beskou. Oorlams het sommige elemente van Bantoetale. Dit is die taal van die Oorlams wat nou in Namibië bly.
Oorlams Oorlands, Oorlans | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Namibië Suid-Afrika | |
Gebied: | Suider-Afrika | |
Totale sprekers: | 32 000 | |
Taalfamilie: | Kreools Afrikaans Oorlams | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | oor | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Ander dialekte van Afrikaans is: Oosgrens-Afrikaans, Oranjerivier-Afrikaans en Kaapse Afrikaans.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oorlams, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.