Oranjerivier-Afrikaans

Die geolek Oranjerivier-Afrikaans het sy ontstaan te danke aan die taalkontak tussen Nederlandse nedersetters en die Khoikhoi aan die Kaap.

Dit is 'n soort aanleerdersvorm van Afrikaans wat gedurende die 19de eeu die oorspronklike Khoenkhoentale verdring het. Kenmerke is byvoorbeeld die meervoudsvorm -goed (soos in Ma-goed, meneergoed), klankverskille soos in kjerk en gjeld en verskillende vorme van -se om besit aan te dui (ons se ma). Geografies word die Afrikaanse dialekte in drie hoofgroepe verdeel: Kaapse Afrikaans, Oosgrens-Afrikaans en Oranjerivier-Afrikaans.

Oranjerivier-Afrikaans word rondom die Oranjerivier in die Noord-Kaap en Suid-Namibië gepraat. Griekwa-Afrikaans behoort tot die Oranjerivier-Afrikaanse dialek.

Verwysings

Tags:

AfrikaansKaap die Goeie HoopKaapse AfrikaansKhoikhoiKhoisan-taleNederlandsOosgrens-Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeStereotipeGreen PornoWerkwoordAardkorsMenstruasieKappie (skryfteken)YouTubeBosvarkMaatskaplike verantwoordelikheidOrale seksDiatomiese molekuulTuberkuloseAfrikaCleopatra VIIAfrikaanse WikipediaAdolf HitlerPrimêre sektor van die ekonomieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereProteaLys van Suid-Afrikaanse musikanteLys van Nederlandse skildersSonpaneelAnneli van RooyenLodewyk XVI van FrankrykAfkortingLys van musiekinstrumenteWisselkoersTaalLabia (geslagsdele)HorlosieSwart menseWaatlemoenNamibiëTelwoordSuikersiekteHoenderCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBoomslangDieregeluideHulpwerkwoordHidroëlektrisiteitGeskiedenis van Suid-AfrikaVoedselkettingAarverkalkingSebraDistrik SesWoestynVratGordelroosMuskietKarooBurgerregteMuishondKrygkorApartheidSleutel (musiek)Finale OplossingNedersettingSublimasieVeelvoudige sinGeslagsgelykheidWes-KaapVakbondLiewe HeksieBynierOrtopedieNasionale VrouedagGrondbesoedelingAngssteuringFotosintesePersoonlikheidWerkersdagWillie JoubertMenseregteVoël🡆 More