Naledi Uitgewers

Naledi Uitgewers is 'n literêre uitgewersmaatskappy wat in 2005 gestig is en gegroei het tot ‘n uitgewershuis wat reeds verskeie treffers agter sy naam het.

Volgens die uitgewer se webtuiste is hul grootste bate ‘n toegewyde voltydse span tesame met ‘n span uitgesoekte medewerkers wat die proses van onafhanklike boekmaak ‘n avontuur maak.

Van die titels wat al by Naledi verskyn het is: André Pretorius se Iets Ver en Nuut, die roman Nooit Meer Slaap Nie deur Willem Frederik Hermans (soos deur Wium van Zyl vertaal), en die digbundels Stof en Ster deur Pieter Fourie en Die jaar toe pa deur Hannes Visser.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwartbewussynsbewegingSekelbosBlouwildebeesSlangDanie du ToitSeekatReënspinnekopVeelrassige pornografieABaardskeerder-spinnekopVoorspel29 AprilHondsdolheidMoedersdagHorlosieSeksueel oordraagbare infeksieLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersElizma TheronKongo-krisisRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022Charles III van die Verenigde KoninkrykMiG-29Jo BlackHeuningbyBernice WestMIV/vigs in Suid-AfrikaNederlandsGevolge van aardverwarming op oseaneWikipediaPierre van PletzenMierHeks van HexrivierMosesAnneli van RooyenJEthiopiese kalenderEgipteMenseregtedagHartversakingZirk BerghSinoniemHykie BergTasché BurgerKatMenseregteSeksposisieArmoedeverligtingPornografiese subgenresHoofmeisieWoordeboek van die Afrikaanse TaalRomeinse syfersHomoniemEkonomieGeslagWaterkringloopLys van vertalings in AfrikaansGewone kwikkieBoerperdAntjie SomersBlourokkeLuiperdMonique SteynBloedvergiftigingPiesangArmand Aucamp2023 Azerbeidjanse Grand PrixCarike KeuzenkampRassisme in AfrikaGoogle TranslateWet op NaturellengrondKameelperdEugenetikaJan van Riebeeck🡆 More