Hykie Berg: Suid-Afrikaanse akteur

Hykie Berg (2 Mei 1978-) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy is bekend vir die rol van Darius du Buisson in Egoli: Plek van Goud en Conrad Bester in M-Net se sepie, Binnelanders. Hy het sedertdien in talle Afrikaanse rolprente gespeel. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Survivor South Africa deel en wen die reeks.

Hykie Berg
Geboorte 2 Mei 1978
Pretoria
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Berg is op 2 Mei 1978 in Pretoria gebore en matrikuleer in 1996. Hy het in gr. 8 aan die Hoërskool Die Wilgers met dwelms begin eksperimenteer en was op 19 ’n volslae heroïenverslaafde. Ná sy rehabilitasie in Kaapstad het hy 'n diploma in drama aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy maak sy TV-debuut in die jeugreeks The Res (2003), gevolg deur 'n hoofrol in die drama Plek van die Vleisvreters (2004). In 2007 verskyn hy in sy eerste rolprent, Ouma se Slim Kind.

Filmografie

Verwysings

Tags:

AkteurBinnelandersEgoli: Plek van GoudM-NetSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IngenieursweseDirekte en Indirekte redeKaliumWitbloedselNederlandsLodewyk XVI van FrankrykWaterPersoonlikheidOlifantSelfoonVerkleurmannetjieMaagErosietipesKolonoskopieGipsVulvaJodeKasterolieAsiëRudi ClaaseApartheidGetalMiddelmisbruikWapen van Suid-AfrikaWelwitschiaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GeloftedagVerlede tydMoslemWaterbesparing in Suid-AfrikaGriepPornografiese subgenresNag van die lang messeKrampLys van Afrikaanse televisiereekseArmoedeverligtingWoudVioolLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSuid-Afrika-WetTamatieDuitslandVigsGianna MichaelsFeminismeKaaps-Hollandse styl7de LaanVoortrekkermonumentHartseerMangelApokriewe boekeNedersettingSonpaneelWeervoorspellingPerdebyeGoogleVergelykings (taalkunde)VaginaBeleggingHibernasieSosiale mediaEngelsTreinMisdaadromanTafelbergAfrikaanse WikipediaKlimaatsverandering in AfrikaVoorvoegselHigiëneSwangerskapSeksueel oordraagbare infeksieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMateriaalBynierHulpwerkwoordNelson Mandela🡆 More