Maria Van Der Walt

Maria van der Walt (noemnaam Rika, gebore Kruger, Middelburg, Transvaal, 15 Desember 1922 – onbekend) was ’n sakevrou, staatsamptenaar en predikantsvrou.

Maria Van Der Walt
Maria van der Walt, gebore Kruger, omstreeks 1963.

Maria Kruger het haar opleiding aan die Potchefstroom Gimnasium ontvang. Ná skool het sy toegetree tot die staatsdiens, maar in 1953, toe sy nagenoeg 31 jaar oud was, ’n vennoot in Babs Kruger Modelrokfabriek geword. Daarna was sy besturende direkteur en eienaar van Babs Krugermodes, Pretoria. Intussen was sy ook voorsitster van die Gereformeerde Sustersorganisasie.

Kruger is op 4 Julie 1942 met ds. D.J. (Dirkie) van der Walt getroud. Uit dié huwelik is twee seuns en ’n dogter gebore. As pastoriemoeder het sy saam met haar man in die volgende gemeentes gestaan: Piet Retief-kombinasie (hy van 1939 af; sy net in die jaar van hul huwelik), Lydenburg-kombinasie (1942–1944), Koster (1944–1947), Rustenburg (1947–1951), Johannesburg-Wes (1951–1955), Pretoria-Suid 1955, Voortrekkerhoogte (1956–1979, waar haar man kapelaan was). Hy het sy emeritaat in 1979 aanvaar en is oorlede op 3 September 2005.

Bron

  • (af) (en) Kruger, dr. D.F. 1963. Wie is wie in Suid-Afrika. Johannesburg: Vitae Uitgewers.

Tags:

15 Desember1922Middelburg, Mpumalanga

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van RiebeeckRicus NelJeugdagIronieKokerboomTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021Heks van HexrivierMusieksimboleVryheid van spraakDurbanChinese Grand PrixGeestesteuringIslamitiese mitologieBaby ReindeerPomeloHolocaustBeesvleisTsongaHadedaHulpwerkwoordEierstokIhramSamestellingKoperLongStollingsgesteenteAtleetvoetNederlandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsFiela se kindWaterpokkiesPaddaMenseregteBynierSuikersiekteGroep TweeDesmond TutuWikibooksTaalMaroela MediaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumSjibboletPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGronddegradasieLieweheersbesieVier temperamenteCarike KeuzenkampPatriotic AllianceKriekHondKeelseerHoofkarakterEllipstekenGroot DepressieDonkieRugbyAardbewingNomina sacraYouTubeKopielinksSpelerposisies in rugbyReënspinnekopLys van Griekse mitologiese figureOmgewingsgesondheidKaliumGewone slakvreterVasco da GamaMaselsAarverkalkingBrongitis🡆 More