Emeritaat: Naam vir 'n afgetrede hoogleraar (professor), magistraat of geestelike wat op pensioen is

Emeritaat is die naam vir 'n afgetrede hoogleraar (professor), magistraat of geestelike wat op pensioen is.

Emeritus is 'n Latynse woord wat letterlik vertaal, uitgedien beteken; die gangbare betekenis in Afrikaans is 'rustend'.

Emeritaat: Naam vir 'n afgetrede hoogleraar (professor), magistraat of geestelike wat op pensioen is
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu

Verskeie hoogleraars bly na aftrede aktief in hulle vakgebied betrokke; hulle ius promovendi verval egter meestal na 5 jaar. Sulke persone staan onder die titel em. prof. of prof. em. (emeritus professor) bekend. Daar word ook soms na so 'n persoon as 'emeritus hoogleraar' of 'erehoogleraar' verwys.

By priesters en biskoppe beteken die emeritaat dat die geestelike nie langer verplig is om sy missie of gemeente te bedien nie, en vervang word. Emeriti geestelikes bly egter op kleiner skaal aktief in die bediening van die sakramente. Biskoppe wy nog ander biskoppe in en priesters vier dikwels nog die Heilige Mis.

Bronne

  • Emeritus, New Oxford American Dictionary (2nd edition), 2005.
  • Emeritus, Australian Concise Oxford Dictionary (3rd edition), 1997.

Tags:

AfrikaansLatynPensioenProfessor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afleiding (taalkunde)SendelingposisieKlereStikstofMusieksimboleAndré JacobsLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandEnkelvoudige sinJaco JacobsWetenskaplike klassifikasieAkroniemBloedvergiftigingWaterstofMikro-ekonomieNierversakingTydKonjunktivitisSeksposisieLeeuMoedersdagNeerslagCarike KeuzenkampAntjie KrogMenseregtedagNasionale PartyGalileo GalileiBTWDoelwitHondWortelGroot vyfBreingewasInstagramSuid-Afrikaanse RugbyunieOrale seksAtlantiese OseaanKarooWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaCSSStaatstoelaeHomoniemPlaasjapieEpilepsieHamburgerAborsie in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingRugbyKoos KombuisKolorektale kankerMetamfetamienSuid-Afrikaanse randLys van bekende Suid-AfrikanersMenslike penisgrootteRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKongo-krisisKaliforniese KanaaleilandePseudowetenskapIndiese OseaanSpelerposisies in rugbySeksueel oordraagbare infeksieSkoenlapperKarakteriseringKindermishandelingPesachAkwariumLys van landeNG gemeente JansenvilleUniegebouLeierOnderwysByeboerderyFosforParkinson se siekteAustraliëPlae van Egipte🡆 More