Lys Van Suid-Afrikaanse Voorleggings Vir Die Oscar Vir Die Beste Buitelandse Rolprent: Wiki lysartikel

Suid-Afrika het sedert 1989 films voorgelê  vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent.

Die toekenning is jaarliks oorhandig deur die Verenigde State van Amerika se Academy of Motion Picture Arts and Sciences vir 'n vollengte-rolprent wat buite die Verenigde State van Amerika ontstaan het in 'n taal wat nie Engels is nie. Dit was vir die 29ste Oscar-toekenningsaand gestig.

Twee Suid-Afrikaanse films is genomineer vir die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent: Darrell Roodt se Gister en Gavin Hood se Tsotsi. Hood se Tsotsi het die Oscar vir die Beste Buitelandse Rolprent by die 78ste Oscar-toekenningsaand, die enigste Suid-Afrikaanse film wat al so 'n toekenning gewen het.

Voorleggings

 Die Vreemde Taal Film-Toekenning Komitee hou toesig oor die proses en resensies vir al die voorgelegde films. Hulle stem dan om te bepaal wat die vyf benoemings vir die toekenningsaand sal wees. Hier is 'n lys van die films wat ingedien is deur Suid-Afrika vir hersiening deur die Akademie vir die toekenning van 'n Oscar.

Jaar

(Seremonie)

Titel Taal(e) Regisseur Resultaat
1989

(62ste)

Mapantsula Zoeloe, Afrikaans, Sotho, Engels Oliver Schmitz Nie genomineer nie
1997

(70ste)

Paljas Afrikaans Katinka Heyns Nie genomineer nie
2004

(77ste)

Yesterday Zoeloe Darrell Roodt Genomineer
2005

(78ste)

Tsotsi Zoeloe, Xhosa, Afrikaans, Engels Gavin Hood Gewen
2008

(81ste)

Jerusalema Afrikaans, Engels, Tsotsitaal Ralph Ziman Nie genomineer nie
2009

(82ste)

White Wedding Zoeloe, Xhosa, Afrikaans, Engels Jann Turner Nie genomineer nie
2010

(83ste)

Life, Above All Noord-Sotho Oliver Schmitz Januarie kortlys gehaal
2011

(84ste)

Skoonheid (Beauty) Afrikaans Oliver Hermanus Nie genomineer nie
2012

(85ste)

Little One Zoeloe Darrell Roodt Nie genomineer nie
2013

(86ste)

Die Vier Hoeke (Four Corners) Afrikaans Ian Gabriel Nie genomineer nie
2014

(87ste)

Elelwani Venda Ntshavheni wa Luruli Nie genomineer nie
2015

(88ste)

The Two of Us Zoeloe Ernest Nkosi Nie genomineer nie
2016

(89ste)

Noem my Skollie (Call Me Thief) Afrikaans Daryne Joshua Nie genomineer nie


Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

29ste Oscar-toekenningsaandEngelsOscarRolprentSuid-AfrikaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologieDermpoliepPubliekWieg van die MensdomPlastiekBoerboelMaanVoedselkettingDiskriminasieKlimaatveranderingSuid-Afrikaanse randHerpes simplexBeaufortskaalVraag en aanbodWerkersdagKlereBiodiversiteitBedryfstelsel (inligtingstegnologie)AssonansieMaatskaplike verantwoordelikheidGreen PornoNasionale VrouedagHibernasieLikkewaanAntieke EgipteIntensiewe vormGenitale vratHidroulikaTelwoordSkildklierAppelSuid-Afrikaanse GrensoorlogNaaldekokerE-posMandalaHartOu Apostoliese KerkHerfsGoogleReënSikloonHernubare energieIslamPersoonlike voornaamwoordMiddeloorontstekingKunselementeTuberkuloseMetafoorNasionalismeLimpopo (rivier)SuikersiekteKaartGriekse teaterSteve BikoPseudowetenskapKolorektale kankerKatoenKunsPoesWaterbesparing in Suid-AfrikaWortelKoeffisiënt en magswortelVlieënde HollanderDysselsdorpPersMadison IvyCeresXHTMLSelfbeeldVulkanismeVoëlSpreeuToring🡆 More