Rolprent Paljas

Paljas is 'n Afrikaanse rolprent wat op 23 Januarie 1998 uitgereik is.

Die regisseur was Katinka Heyns terwyl die storie deur Chris Barnard geskryf is. Dit het sowat R2,4 miljoen by die loket verdien.

Paljas
Regisseur Katinka Heyns
Produksieleier Patricia Wheeler (produksiebestuurder)
met Anant Singh
Draaiboek Draaiboek:
Chris Barnard
Met Ellis Pearson
Larry Leyden
Aletta Bezuidenhout
Marius Weyers
Liezel van der Merwe
Ian Roberts
Musiek deur Sue Grealy
Kinematografie Koos Roets
Redigeerder Ronell Toots
Avril Beukes
Ateljee Distan Horizons
M-Net
Sonneblom Films
Videovision Entertainment
Verspreider Ster-Kinekor
Uitgereik 23 Januarie 1998
Speeltyd 119 min
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama.

Toekennings

Die rolprent is ingeskryf vir die 70ste Academy Award vir beste buitelandse fliek, die eerste Suid-Afrikaanse benoeming sedert die einde van die apartheidsera.

Die rolprent het in 1997 vyf toekennings by die M-Net All Africa Film Awards gewen.

Hoofrolspelers

Storie

'n Gesin trek na 'n afgeleë deel van die Karoo in Suid-Afrika. Hulle lewens word ingrypend verander toe 'n rondtrekkende sirkus 'n mimiekkunstenaar (gebarespeler) op die dorp agterlaat.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rolprent Paljas GenreRolprent Paljas ToekenningsRolprent Paljas HoofrolspelersRolprent Paljas StorieRolprent Paljas VerwysingsRolprent Paljas Eksterne skakelsRolprent Paljas199823 JanuarieAfrikaanseChris Barnard (skrywer)Katinka Heyns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoopAfkortingKlimaatAntarktikaHomoniemBySpysverteringstelselHottentot (vis)SkoenlapperLys van chemiese elemente volgens atoomgetalGewone luislangPinksterSonsverduisteringSamsung GroepWoordeboek van die Afrikaanse TaalMangelontstekingWortelNederlandsOorlog in Soedan (sedert 2023)BysteekHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPublieke domeinN.P. van Wyk LouwSeksueel oordraagbare infeksieKoorsblaarMiljardNieuwoudtvilleKewerMielieSiembambaMagda van BiljonKonjunktivitisHondsdolheidAntjie KrogAllergieBloeddrukGeelsugMeksikoKoolhidraatAntieke EgipteE-posPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse PolisiediensHeilige SaterdagAfrikaanse naguilWayde van NiekerkWaterhertMenseregteBlourokkeDemokrasieDiplopodaKaapstadAngkor WatRob HersovLBosluisbytkoorsJohannesburgNasiebouSkilpadAnilingusAlfabetMarkus JoostePampoentjiesSlukdermKoorsTierboskatKoreaanse nasionale rugbyspanBarionBatmanLys van nedersettings in Suid-AfrikaStuitjieSelfieApostoliese GeloofsendingMuskeljaatkat🡆 More